Kalkfontein Safari's

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kalkfontein Safari's plaashuis is tussen Britstown en Victoria-Wes geleë. Hier by Kalkfontein Safari's (Grasberg) heers 'n rustige, informele atmosfeer waar gaste kan ontspan. Akkommodasie-opsies strek van selfsorg tot gemaklike gastehuiskamers.

Ons het 2 slaapkamers in die hoofhuis met 1 of 2 enkelbeddens met 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer. Daar is 'n tweede kamer met 2 enkelbeddens en 'n aparte, volledige badkamer. Daar is ekstra slaapplek vir 1 persoon in die studeerkamer. Dit is 'n volledig toegeruste huis met lugversorging en 'n kombuis met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n Aga-stoof vir koue winteraande. Daar is 'n leefarea met 'n TV met DStv en 'n patio met braaigeriewe en lugversorging in die hoofhuis. Daar is niemand wat in die huis woon nie. Die kamers sal slegs verhuur word aan een groep mense / familie, dus sal jy nie deel met iemand wat jy nie ken nie.

Ons het ook 3 lieflike asbesrondawels wat ten volle toegerus is met 'n kombuis met 'n patio wat ideaal is vir onthaal. Die rondawels het elk 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer wat 'n stort bevat. Daar is 'n gedeelde leefarea en 'n boma met braaigeriewe. Daar is geen lugversorging in die rondawels nie, dus is dit nie beskikbaar tussen November en Februarie nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kalkfontein Safari's gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]