Kalkgat Avontuur Plaas

Gastehuis

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies


Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Christie C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2024

Very scenic, but not a nice camp site. Poor facilities. The farm is very scenic and we were warmly welcomed on arrival. However, I wouldn't recommend this for camping as the camp sites were not well equipped. The camp sites were essentially the backyard of the farm house. There was nowhere to do dishes, no lights at the sites, or individual plug points at the sites, and no proper sink in the toilets. I think the price is far too high for what is provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Koos D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Asemrowende verblyf. Die mees lekkerste, skoonste en beste meubels wat ek nog in 'n selfsorgeenheid/huis gekry het. Baie vriendelike ontvangs en 'n lekker plaasontbyt. Ek gee 20 uit 10 punte. Asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Regte kamp. Ons was voorbereid op selfonderhoudende kamp. Dit het swaar gereën en wind was stormsterk met ons aankoms. Ons het 'n gelyk kampplek teen 'n digte turksvylaning gekry. Oppervlak was fyn gruis, dus heerlik droog terwyl alle ander plekke in die dorp 'n modderbad was. Daar was 'n heerlike warm stort en 'n spoeltoilet. Johan is 'n baie vriendelike gasheer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine E
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Aug 2023

Squalid campsite. No electricity. No hot water. 1 Loo for the site. 1 Shower with nowhere to hang towel or clothes. Not anything like photos. The only thing going for it is proximity to the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sumane K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.6
Aug 2023

Fasiliteite is onvoldoende vir kampeerders. Die eienaar is baie vriendelik en tegemoetkomend. Ongelukkig is daar slegs een toilet en een "buite" stort beskikbaar, ongeag die koue weer. Die toiletgeboutjie het geen wasbak met lopende water nie. Die water van die stort is onderbrekend warm en koud, wat 'n buitestort in temperatuur van tussen 5 en 8 grade baie onaangenaam gemaak het. Met meer as 6 kampplekke wat maklik 12+ mense kan wees was die ablusie nie voldoende nie. Daar is geen water of kragpunt by die staanplek self nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Beste oornagplaas ooit! Fantastiese diens. In Afrikaans! Besonderse mense! Lena en haar ma is juwele van Calvinia! Sal beslis Kalkgat aanbeveel vir almal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien J
1 nag
5.0
Aug 2022

Dis 'n baie mooi huis in die middel van niks en nêrens. Knus en snoesig ingerig in die koue. Ons was alleen op die plaas en Cindy het vir ons reggestaan. Dit was bitter koud die nag en ons het die binnebraai geniet. Die plaas verleen hom aan die mooiste foto's en die huis se binneversiering is uiters smaakvol gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie J
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

Netjies en skoon. Baie mooi omgewing en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mike A
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Nice. Cindy is the perfect hostess - she really made us feel welcome. The meals were a bit pricey but the quality was outstanding and certainly worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anel M
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Aug 2022

Rustige en veilige kamp saam met vriende. Kampplek en plaas baie mooi. Daar is egter nie genoeg ablusiegeriewe nie. Die koste vir 'n kampplek met geen krag en geen water is bietjie baie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 138 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R27, Kalkgat Avontuur Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeab75976cf038b5a34283f107698a2353288364f00653c7be55a1a605ed81f9111595f198ca1ec3bd6553d4d87ccd04b9fd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 23 5 1 4 R27 Kalkgat Avontuur Plaas 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.53140334875 19.798157177216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang