+49

Kalkgat Avontuur Plaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 138 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R27, Kalkgat Avontuur Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kalkgat Avontuur Plaas is stil in die Hantam-streek geleë, net 7 km buite Calvinia, waar gaste 'n rustige plaasomgewing kan geniet met baie aktiwiteite om hul dae te vul. Die eiendom bied 'n eenvoudige en gemaklike verblyf, of gaste nou 'n kamer in die plaashuis of 'n kampeerplek naby die dam kies.

Die kampeerplekke is 'n kort entjie van die huis en die dam geleë. Kampeerders maak gebruik van 'n ablusiearea met 'n stort en 'n aparte toilet. Elektrisiteit kan op aanvraag voorsien word, en braaiplekke is beskikbaar vir gaste. Elke kampeerder bring en slaan hul eie tent op, en voertuie toegerus met daktente is welkom.

Hout en ys kan deur die gasheer gereël word. Die plaas loop op sonkrag, met 'n kragopwekker beskikbaar as rugsteun, aangesien daar geen Eskom-verbinding is nie.

Kalkgat Avontuur Plaas nooi gaste uit om die wye oop ruimtes te geniet met wandelings, staptogte, bergfietsry, vierwielmotorfietsry teen 'n bykomende koste, pieknieks, sonsondergang en sonsopkoms, braai onder die nagsterre, en swem in die dam wanneer toestande dit toelaat. Gaste kan hul eie fietse of vierwielmotorfietse bring. Diegene wat gedurende die blomseisoen besoek, beleef die Hantam op sy lewendigste, wanneer die landskap met duisende kleurvolle blomme verander.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies


Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
2.6
Diens
3.3
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • R27, Kalkgat Avontuur Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kalkgat Avontuur Plaas het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 138 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R27, Kalkgat Avontuur Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeab75976cf038b5a34283f107698a2353288364f00653c7be55a1a605ed81f9111595f198ca1ec3bd6553d4d87ccd04b9fd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 23 5 1 4 R27 Kalkgat Avontuur Plaas 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.53140334875 19.798157177216
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang