Kaltenbach Cottages
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 2
Opsomming van Resensie
Danette M - Apr 2024
Algehele gradering
Uitsigte, vars berg lug en kaggle aande.
Rienie O - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende ligging vir 'n wegbreek naweek.
Willie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike kuier in 'n asemrowende mooi omgewing.
Ria P - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Cornell V - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspannend, mooi eiendom, 'n wegbreek werd.
Lara D - Feb 2024
Algehele gradering
Absolutely magnificent.
Christiaan D - Jan 2024
Algehele gradering
Ek sal verseker weer daar bly. Volgende keer net langer.
Cathrine F - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing.
Jeanette D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige oornag verblyf.
Danica S - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig, mooi natuurskoon.
Lees meerKaltenbach Cottages se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Op die algemene inligtingstuk wat ek aan gaste whats app staan by punt 2 dat die pad nie geskik is vir voertuie wat laag van die grond af is nie. Het ek dalk versuim om dit aan julle te stuur? Indien wel vra ek om verskoning.
Jj V - Okt 2023
Algehele gradering
Stunning, pragtig, vrolik.
Doug S - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect for overnight or somewhat longer.
Mari S - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful.
Frikkie B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Arshmin B - Jun 2023
Algehele gradering
A relaxed stay in beautiful surronds.
Kaltenbach Cottages se terugvoer
Geagte Arshmin.
Ons het kennis geneem van u voorstelle en beskou dit as geldig.
Beplande opknappings is gedoen net na u besoek.
Die yskas is vervang met 'n nuwe eenheid en die omvang van die kombuisware is ook aangevul.
Ongelukkig is die honde deel van die familie maar ons sal 'n punt daarvan maak om die afval op 'n meer gereelde basis te verwyder.
Baie dankie vir u eerlike terugvoer.
Besoek ons asseblief weer.
Nadine H - Jun 2023
Algehele gradering
Oulike kothuis met mooiste uitsig, heerlik gebly!
Fouche S - Apr 2023
Algehele gradering
Great all-round experience!
Chris P - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfekte blyplek in 'n pragmooi area.
Dwayne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Mooiste uitsig en baie lekker verblyf.
Cobus M - Mrt 2023
Algehele gradering
Uitstekend en stil.
Chanél B - Feb 2023
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, mooiste uitsig.
Dala B - Jan 2023
Algehele gradering
Gorgeous views, wonderful hosts.
Sune J - Nov 2022
Algehele gradering
Kort gewees en ons is spyt dit was kort!
Magdel V - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspan en gerus.
Carina B - Sep 2022
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en lieflike atmosfeer.
Sanet S - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies, vriendelikheid, asemrowend.
Cornel M - Aug 2022
Algehele gradering
Perfekte plek vir 'n wegbreek. Natuur, amazing uitsig. Great mense.
Alisha V - Jun 2022
Algehele gradering
Pynlik skoon en netjies.
Harold K - Jun 2022
Algehele gradering
Ontpannend.
Chantel S - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met wonderlike uitsigte.
Judy C - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtig, rustig en 'n aangename plek om uit te rus.
Linda B - Apr 2022
Algehele gradering
It was very relaxing. Nature is always a winner when you want to relax after a long drive and hard work.
Lee-anne F - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful location.
Elanda B - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasies. Rustig. Pragtig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houtbosdorppad J24 A, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom