Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kam'Bati River Resort

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Kam'Bati River Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alexander V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V
Gesin met klein kinders

Lees die bogenoemde.

Ek het baie baie lekker gebly en alles was perfek. Amper te perfek. Ek en my vrou het 'n bakterie opgetel a.g.v. vuil water wat ons vermoed van die warmbad af kom. Hulle gebruik rivierwater wat in die warmbad staan tot volgende gaste kom, wat soms 'n week kan vat. Ek vermoed dat die verhitting 'n rol speel in die groei van bakterieë. Soos ek sê, alles was 100% perfek tot ek my vrou en my kinders Maandagoggend wakker geword het met 'n bakteriële infeksie in ons kliere onder ons arms. Ons was onlangs vir die nodige toetse om die oorsaak te bevestig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip Johannes Coenraad J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip Johannes Coenraad J
Gesin met klein kinders

Heerlike swem/braai kuier op stoep.

Ek is dankbaar ons was in die cabins en nie tente nie. Die tente se ligging tot by die ablusie is 'n probleem. Sal aanbeveel dat mense battery liggies/radios ens. saamvat vir loadshedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Gesin met tieners

Hemels.

Soos tevore - uitstekend. Kam'Bati River Resort is een van die beste plekke om te ontspan. Die netheid van die plek en die vriendelikheid van die personeel, veral Percy en Alton, is werklik uitstaande. Ek beplan alweer ons volgende uitspan by Kam'Bati River Resort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle H
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gekuier. Die huisie het 'n lieflike stoep wat oor die rivier uitkyk. Ons het die rustigheid vreeslik geniet.

Dit was ietwat koud met ons naweek by Kam'Bati. 'n Elektriese kombers sou baie gehelp het. Maar andersins is dit 'n baie mooi omgewing wat in die somer die ideale plek vir gesinne met kinders sal wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S
Gesin met klein kinders

Heerlike naweek weg wat te kort was!

Ons het so lekker gekuier en wens ons kon langer bly. Ons kinders, 7, 5 en 16 maande het die rondhardloop, speel en explore baie geniet. Die bestuurder, Alton, is amazing. Het vinnig ons lou-water probleem opgelos en heeltyd ons op hoogte gehou van ander "water-nuus". Die hut is netjies en skoon. Ons sal definitief weer kom, in die somer die keer, om meer van die swembaddens te gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kam'Bati River Resort se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Tanja

Sien julle hopelik gou weer.

Kam'Bati River Resort
Abigail M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M
Gesin met klein kinders

Nice and relaxed just what we needed.

But the pools are not really safe especially for small kids at the age of 2. If you can maybe install a mini pool for them and their babies I think a lot of parents would love that but other than that I would give the resort a 10/10. The resort is exactly what you see in the pictures. Would go back again anytime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla D
Gesin met klein kinders

Pret.

Ons sal beslis weer terug wees, my seuntjie het hom gate uit geniet. Ons sal definitief weer terugkom en dalk die Afrikamps probeer. Enigste negatief was die enorme hoeveelheid vlieë van naby geleë plaas wat ek weet buite hul beheer is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kam'Bati River Resort se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Carla.

Kam'Bati River Resort
Mark W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark W
Gesin met klein kinders

Great location with friendly and helpful staff.

I did tell them the mattress in the main bedroom needed to be replaced as it was old and very uncomfortable. A built-in braai on the patio with a work surface would be something to think about. Floors felt like they needed a proper clean prior to check in. A shelf or cabinet in the bathroom would be helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kam'Bati River Resort se terugvoer

Thank you for the feedback, Mark.

Kam'Bati River Resort
Stadler K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stadler K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mooi omgewing, vriendelike werknemers, netjiese eenhede, baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kam'Bati River Resort se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering, Stadler.

Kam'Bati River Resort
Vanaf
R1 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 855
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N2, Jubileeskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564bffd031687b44904c013a638ed195e18b32b32651dafc1cf933f85decd8740d20839975da3dff3cfabd6229b3ab248fb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 855 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 N2 Jubileeskraal 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079998 20.28455
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem