LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+78
Lodge in Vryheid

Kambula Lodge

  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 62 Eensgevonden, Kambula Bypass, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Kambula Lodge bied gerieflike en netjiese kamers en is in Vryheid in KwaZulu-Natal geleë. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gasvryheid en huislike akkommodasie om te ontspan en weg te breek uit die stad uit.

Akkommodasie by Kambula Lodge bestaan uit 13 kamers waarvan 1 toegerus is vir selfsorg. Die 12 kamers is ruim en gemeubileer met 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat geriewe soos waaiers en verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n haardroër en 'n tee- en koffiemaakskinkbord.

Gaste kan 'n smullekker ontbyt in die eetkamer geniet teen ekstra koste. Hier word ook ander smaaklike maaltye voorgesit word. Kambula het ook 'n swembad waarin jy op 'n somersdag kan afkoel, 'n volledig gelisensieerde kroeg en sitarea waar jy kan kuier en ontspan, en 'n vermaakarea met 'n veerpyltjiebord en pooltafel.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en 'n kort entjie se ry weg is 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede beskikbaar, soos 2 bekende slagvelde, warmwaterbronne, 'n vakansieoord en ook Vryheid Natuurreservaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Kamers

Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 12 standaardkamers. Elke kamer is ruim met 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit waaiers, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie en tee in. Daar is veilige onderdakparkeerplek voor elke kamer en 'n yskassie kan op versoek voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elk van hierdie standaardkamers is ruim en gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat geriewe soos waaiers en verwarmers, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, sowel as 'n tee- en koffieskinkbord. Alle kamers het veilige onderdakparkeerplek voor die kamer. Yskassie is op aanvraag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 3
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 12 standaardkamers. Elke kamer is ruim met 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit waaiers, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie en tee in. Daar is veilige onderdakparkeerplek voor elke kamer en 'n yskassie kan op versoek voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elk van hierdie standaardkamers is ruim en gemeubileer met 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat geriewe soos waaiers en verwarmers, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, asook 'n tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het veilige onderdakparkeerplek voor die kamer. Yskassie is op aanvraag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elk van hierdie 12 Standaardkamers is ruim en gemeubileer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat geriewe soos waaiers en verwarmers, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, sowel as 'n tee- en koffiemaakgerief. Alle kamers het veilige onderdakparkeerplek voor die kamer. Yskassie is op aanvraag beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 6
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elk van hierdie 12 Standaardkamers is ruim en gemeubileer met 'n dubbelbed en 1 enkelbed, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, 'n wasbak en toilet. Hierdie kamers bevat geriewe soos waaiers en verwarmers, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, sowel as 'n tee- en koffiemaakgerief. Alle kamers het veilige onderdakparkeerplek voor die kamer. Yskassie op aanvraag.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 7
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Daar is 12 standaardkamers. Elke kamer is ruim met 'n dubbelbed of 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit waaiers, verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie en tee in. Daar is veilige onderdakparkeerplek voor elke kamer en 'n yskassie kan op versoek voorsien word.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kamer 8

Kamer 9

Kamer 10

Kamer 11

Kamer 12

Self Catering No. 2
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bevat 3 driekwartbeddens en bied slaapplek vir 3 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en bevat 'n oond, stoof, yskas en die nodige kookgerei en toestelle. Bykomende geriewe sluit 'n TV in.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Selfsorg
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorg-eenheid is op versoek beskikbaar. Dit bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n yskas, stoof, TV met gedeelde DStv, lugversorging en braaigeriewe op versoek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Kamerdiens
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kamerdiens
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.1

3.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.1
Angelique H
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Rustig, goeie vriendelike diens. Baie lekker, baie rustig en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Very nice place, friendly staff. Lovely place, great food, friendly staff, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Renier M
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Uitstekende diens, voel gerus as jy daar bly. Skoon, veilig, uitstekende diens, vriendelike mense, blyplek goed opgepas en na gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henson F
1 nag
4.0
Nov 2024

Enige tyd weer. Stil, rustig, gemaklik, baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joan D
1 nag
4.0
Jan 2024

Good. The place was in a good location and very safe. The staff member was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Levy M
1 nag
5.0
Nov 2023

Baie tevrede. Baie lekker gebly, sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sifisoinnes M
Kort verblyf
4.4
Des 2023

My stay was blissful. My wife and I are greatly impressed. Melanie is a wonderful person. Riana is a star. Zodwa, the cleaner, is great as well. I've never had an experience of a place of paid accommodation having so much humility, humanity, and such a great heartfelt love for beyond the required. Although their location is out of town by 7km, their hospitality leaves one wishing to stay at the accommodation a little bit more. Ariana, may God bless you for taking care of my sick wife whilst I was engaged in the work I had to complete there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Perto
Kambula Lodge
Dear Sifisoinnes, It was such a pleasure having you and your wife here. We sincerely enjoyed your visit. Please return to us again and may this year be blessed for both of you. Kind regards, The Kambula Team

Terry R
1 nag ⋅ Saam met vriende
2.6
Aug 2022

We wanted a quiet stay over for one night on our way back from Kruger to Durban. The lady who ran the lodge was exceptionally helpful and friendly. However, the whole feel of the place felt like a truck stop.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Deirdre M
1 nag ⋅ Gesin met tieners
1.2
Des 2020

Onaangenaam. Daar was 'n kragprobleem. Eventueel teen 10uur die aand het die eienaar die kragopwekker vir ons aangeskakel. Die oggend voor ons kon koffie maak of hare blaas toe word hy weer afgeskakel. Daar is geen dak voor die selfsorg eenhede nie, so ons het nat gereën om ons bagasie te probeer uitlaai.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Perto
Kambula Lodge
Good Morning Our apologizes. The hole Vryheid had problems with the power and the power was switch on for a while and then switch off again. You went out to have dinner in Town and the power was on for a short while you were away. Just before you returned to the Lodge the power went off again, that was at 21h00, and we were busy with the generator to put it on auto as we had other guests that was here too. When the generator is on auto and the power comes back on, it switch off it self. We have a power box in each of the rooms for when the power goes off, you can switch it on for light and it have a cell phone charger. That was broken by force and wasn't reported to us at all. Regards Kambula Lodge

Xtream Safety J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
4.0
Apr 2017

Vriendelik, asemrowend. Dit was fantasties, rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Perto
Kambula Lodge
Baie dankie. Ons doel is om dit juis jou "home-away-from-home" te maak.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Perto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure

Ligging

Gaste dink Kambula Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 22:00
Uitklok Voor 10:00
Kamer 1
Slegs verblyf.
Kamer 2
Slegs verblyf.
Kamer 3
Slegs verblyf.
Kamer 4
Slegs verblyf.
Kamer 5
Slegs verblyf.
Kamer 6
Slegs verblyf.
Kamer 7
Slegs verblyf.
Kamer 8
Slegs verblyf.
Kamer 9
Slegs verblyf.
Kamer 10
Slegs verblyf.
Kamer 11
Slegs verblyf.
Kamer 12
Slegs verblyf.
Self Catering No. 2
Slegs verblyf.
Selfsorg
Slegs verblyf.

Standaardkamers:
Die tariewe hierbo is vir twee persone wat deel.
Vra asseblief of maaltye ingesluit moet word, of vir 'n enkelreisigertarief.
Ontbyt is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon. Aandete is beskikbaar teen 'n bykomende koste per persoon en moet voor 12:00 gereël word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

62 Eensgevonden, Kambula Bypass, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkjEucL5xuDt6pEjor0PUre5LXItYn2QHqGxXgJzMxyvr2MQiT6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 62 Eensgevonden Kambula Bypass 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.78179679644 30.738463997841
Soek in 'n groter streek