Kamma

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annelise B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Uitstekend toegeruste en netjiese verblyf. Lieflike stoep en braai. Aller lieflikste plekkie in Klein Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kamma
Ons is bly jy het lekker gebly. Ons is trots op Kamma en ons lieflike natuurskoon.

Eon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Alles wat mens nodig gehad het en pragtige omgewing. Sal definitief aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kamma
So happy you had a great stay and embraced nature. Keep well and hope to see you back soon!

Andre D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig, gemaklik en heerlik. Een absolute juweel van 'n plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kamma
Ons is bly julle het lekker gekuier!

Jean-maree V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Wonderlike wegbreek in vetplant wêreld. ‘n Rustige wegbreek plek op die Gamka rivier, 10 minute van Calitzdorp, met geriewe waaraan regtig aandag gegee is. Ons het die rivier swem sessie ook geniet, daar is ‘n braaiplek, koelte en roeiboot om jouself mee te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Kamma
Dit was 'n voorreg om ons pragtige omgewing met julle te deel!

Rachel F
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Quiet, comfortable and clean. Kamma is a beautifully equipped, very comfortable and private cottage in an exquisite setting. Christine is an excellent host and I would recommend Kamma wholeheartedly to people who respect nature and great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R62, Gamka Private Farm, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde621807898413722b70b6c321e008f840d3a35c963c0b839817f544887b3698626bca5e374585bd4a4948085d088cab48a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 R62 Gamka Private Farm 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.497838786824 21.623595724829
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang