Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 31 Jul 2024.
- Kapasiteit: 28 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwena-rylaan 748, Eenheid 2, Mogwase, 0314, Noordwes
-
Vanaf
R1 400R1 050 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kamogelo Guest House bied B&B-verblyf in Mogwase. Die gastehuis is ongeveer 16 km vanaf Sun City en binne 20 km vanaf Pilansberg Nasionale Park se ingang.
Verblyf by Kamogelo Guest House beskik oor 13 kamers. Dié kamers het 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed, asook 'n en suite-badkamer. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Ontbyt word in die eetarea bedien waar middag- en aandete vooraf teen 'n ekstra koste ook gereël kan word. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek en is naby 'n paar kroeë, winkels en ongeveer 137 km vanaf Lanseria Internasionale Lughawe.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Macky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Kwena-rylaan 748, Eenheid 2, Mogwase, 0314, Noordwes
- Gaste dink Kamogelo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kwena-rylaan 748, Eenheid 2, Mogwase, 0314, Noordwes