Beskrywing
Hierdie kampeerarea is ideaal vir gaste wat onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk kamp, aangesien gaste enige plek langs die 4x4-roete met ruwe terrein, buite die res van die kampeerplekke, 'n plek kan kies. Hierdie roete kan ook vir vierwielmotorfietsry, grondfietsry, stap en sterrekyk gebruik word. Gaste kan enige plek op die plaas kamp. Of langs die 2x4 8km roete kamp daar is geen geriewe of eenhede nie alle gaste moet self voorsien
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent het dubbelbed en gaste het toegang tot die gedeelde ablusieblok met 'n stort, toilet en wasbak. Hier is slegs 'n waterpunt, privaat parkeerplek en 'n braai-area. Deel kombuis met eetgerei en yskas en gasstoof Bring eie handdoeke Beddegoed word voorsien. Gaste moet vooraf asb kyk dat alles voor en na genruik in kombuis reg is en invetaris van kombuis noukeurig na gaan of alles daar is.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tent het n dubbelbed en gaste het toegang tot die gedeelde ablusieblok met 'n stort, toilet en wasbak. Hier is slegs 'n waterpunt, privaat parkeerplek en 'n braai-area. En gedeelde kombuis. Gaste moet asb kombuis invetaris (lys) noukeurig nagaan voor en na gebruik of als daar is
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Toeganklikheid
Prys sluit in
Tentverblyf
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié karavaan bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Gaste het toegang tot die gedeelde ablusieblok met 'n stort, toilet en wasbak. Die karavaan het slegs 'n waterpunt, 'n gasstoof met eetgerei, privaat parkeerplek en 'n braai-area.En opwasbak.Kan yskas in kombuis gebruik.Gaste moet noukeurig die kombuis of eetgerei lys voor en na gebruik nagaan.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Karavaanverblyf
Huisreëls
Troeteldiere word op die perseel toegelaat.
Daar is 'n grondpad wat na die verblyf lei.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Schelmhoekplaas, Moordenaars Karoo, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang