+34

Kango Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Eendrag, Off the R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kango Gastehuis is op 'n plaas geleë, 48 km buite Montagu (ongeveer 1 uur vanaf Robertson), en bied rustige verblyf met pragtige uitsigte op die berge.

Dié ou plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 2 kamers het 'n dubbelbed, die derde het 2 enkelbeddens en die vierde het 'n stapelbed. Die 2 badkamers beskik elk oor 'n stort. Beddegoed en handdoeke word vir gaste se gerief voorsien.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n oond en stoof, 'n yskas, 'n vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eettafel. Besoekers kan in die sitkamer, wat ingerig is met 'n TV en 'n binnebraai-area, ontspan. Die huis het 'n sonkamer, wat 'n uitsig oor die vrugtebome en op die berge bied. Let asb. daarop dat geen troeteldiere by Kango Gastehuis toegelaat word nie, omdat daar skape op die plaas is.

Buitebraaigeriewe is beskikbaar. Hout word op die plaas verkoop.

Jy kan jou fiets saambring en lekker rondry of selfs net stap op die plaas of in die berge.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

8

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Marianna E
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlike familie naweek op 'n pragtige Koo plaas. Dit is 'n heerlike plek om te gaan rus. Die kinders het hulle moeg gespeel en kon hul inner plaaslew...
Sien meer
Aug 2024
Theoniel H
Gesin met klein kinders
5.0
Nice farm experience. Good place to stay. Close enough to town. Peaceful and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Tina J
Saam met lewensmaat
4.8
The owner was so kind, they sell amazing wood, the house is so spacious & clean. The was amazing! It was quiet, many fruit trees and fu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Francois R
Saam met vriende
4.4
Veilig, skoon & netjies. Die huis is baie netjies en skoon en die beddegoed was lieflik. Ligging is ook lekker weg van die hoofpad. Braai hout te koop...
Sien meer
Nov 2025
Erna R
Saam met lewensmaat
4.2
Gerieflik en lekker. Ons het heerlik gebly - alles wat ons nodig gehad het, was byderhand. Die huis is baie netjies en skoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Eendrag, Off the R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kango Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Eendrag, Off the R318, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf16794d0f049643669b6b18cd67f89d9dd6443d1da22708ac4b7c55282419d6f03c2b1e2b2e8388c6fad988cb8008e7bc630?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 42 5 1 5 Farm Eendrag Off the R318 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.634897136607 19.866518896306
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang