Kanniedood Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kanniedood Guest House is aan die voet van die Waterberge geleë, net 15 km buite Mokopane. Die gastehuis bied B&B-verblyf in 'n stil omgewing.

Verblyf word aangebied in 7 kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Dit is in 'n pragtige tuin geleë waar gaste lekker in die skaduwee met 'n goeie boek kan sit, of net ontspan met 'n koue drankie van die kroeg in die hand.

Ons eetkamer bied wonderlike boerekos en aandete is beskikbaar op versoek. Ons bedien elke oggend 'n regte Engelse ontbyt.

Avonturiers is welkom om die kort bergroete aan te durf waar gaste die asemrowende uitsigte op die Waterberge en oor Springbokvlakte kan geniet. Ons kan ook 'n bergpiekniek reël op versoek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Reisigerstjeks
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kanniedood Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za