- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Metelerkamp Street, 10 Kanonkop Private Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment spog met 'n pragtige uitsig oor 'n tuin en die Knysna-strandmeer, en bied moderne verblyf in 'n veilige omheide omgewing vir gaste wat Knysna wil verken. Dit is 5 minute vanaf die middedorp.
Verblyf word in 2 eenhede, die Lagoon-suite en die Garden-suite, gebied. Albei eenhede het 'n omsetter sodat die WiFi, ligte, TV en yskas steeds werk tydens beurtkrag. Daar is ook gasgeisers wat warm water verseker. Die Lagoon-suite is 'n oopplan-eenheid met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n reënstort, toilet en 'n dubbelwasbak. Daar is 'n gemaklike rusbank waar gaste kan sit en DStV kyk of hulle kan buite op die stoep in die sonbaai.
Die Garden-suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer het 'n reënstort, 'n toilet en 'n dubbelwasbak. Die suite het ook 'n rusbank, 'n TV met DStv en sy eie stoep met 'n uitsig oor die tuin en die landskap. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n eenplaatstoof, 'n yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe.
Daar is 'n rits aktiwiteite in en rondom Knysna vir gaste om te geniet, soos stap, snorkel, fietsry, asook 2 gholfbane, naamlik Pezula en Simola. Die verblyf is naby Knysna Waterfront en die gewilde Thesen Island Leefstylsentrum geleë. Knysna Privaat Landgoed is 3 km vanaf Simola-gholfbaan, 8 km vanaf Pezula Gholflandgoed en 10 km vanaf die Knysnakoppe.
Die eiendom het 'n omsetter om beurtkrag te voorkom.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lauren Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 13 Metelerkamp Street, 10 Kanonkop Private Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Kanonkop Private Estate Lagoon and Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Metelerkamp Street, 10 Kanonkop Private Estate, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang