Kaoko Mopane Lodge & Campsite
- Kapasiteit: 82 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C41, Opuwo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaoko Mopane Lodge & Campsite bied B&B- en kampverblyf net 5,5 km vanaf Opuwa-sentraal in die Kunene-streek van Namibië.
Kaoko Mopane Lodge & Campsite is onafhanklik van die plaaslike netwerk en beskik oor 9 gastekamers en 6 kampeerplekke. Die gastekamers is langs die rivierbank geleë en bied ongelooflike uitsigte en privaatheid, en elke kamer het 'n en suite-badkamer en yskassie.
Elke kampeerplek het 'n braai-area en toegang tot ablusiegeriewe met 'n wasbak, storte en toilette. Warmwater word voorsien via 'n donkie.
WiFi is beskikbaar in die hoofarea van die lodge waar gaste ook braaihout kan koop. Gaste kan verder voetslaan, draf, bergfietsry en voëlkyk by die lodge. Kulturele toere kan ook gereël word.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Ligging
- Langs die C41, Opuwo, 0000, Kunene
- Kapasiteit: 82 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die C41, Opuwo, 0000, Kunene
- Alle ouderdomme is welkom