Karee Laagte
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karee Laagte, Plot 2, Kameelfonteinweg, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 840 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Karee Laagte bied gerieflike verblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel wat grens aan die hoofhuis, maar 'n aparte ingang het. Die woonstel is op 'n plot in Roodeplaat, met 'n groot tuin en swembad. Verder is daar ook 'n ryk voëllewe en gaste kan heerlik in die veld gaan stap.
Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf toegerus. Gratis WiFi word voorsien en daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Gaste kan die Buffelsdrift Bergfietsroete aanpak te fiets of te voet, 'n toer van die Cullinan-myn geniet of 'n draai gaan ry na die Roodeplaatdam. Daar is restaurante, wildreservate en winkelsentrums in die area en die perseel is slegs 18 km van Pretoria af.
Slaapplek
’n Bespreking by Karee Laagte sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fredrik Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Karee Laagte, Plot 2, Kameelfonteinweg, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Gaste dink Karee Laagte het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria Pretoria-Oos Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karee Laagte, Plot 2, Kameelfonteinweg, Kameeldrift Oos, Pretoria, 0035, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom