Kareekloof Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kareekloof Game Farm word privaat besit en is 'n plattelandse bestemming wat ideaal is vir 'n plaas-wegbreek uit die besige stadslewe. Kom ervaar eg Suid-Afrikaanse gasvryheid met persoonlike aandag en puik diens.

Ons kan verseker dat jy niks nodig sal kry nie en ons bied vrede, stilte en 'n regte bosveld-ervaring. Dit is 'n rustige omgewing met geen geraas. Ons pragtige wildplaas verkry karakter deur die digte bos- en grasveld en bied lieflike uitsigte op die omliggende berge en landskap.

Ons bied verskeie dienste, soos verskeie verblyf-opsies, plattelandse trou-venue, konferensiegeriewe, funksies, reünies, partytjies, voetslaan, spanbou, wildritte en nog baie meer.

Gaste kan Kareekloof Game Farm se rustigheid geniet en net ontspan of doendinge aanpak, soos voetslaan in die natuur, bergfietsry (bring jou eie fiets), langs die kristalhelder swembad ontspan, die gemeenskaplike sitarea met DStv benut, wildritte op 'n oop safari-voertuig, ander plaas-aktiwiteite, na voëls luister, voëlkyk, tafeltennis, snoeker en veerpyltjies, langs die kampvuur sit en ontspan saam met vriende en familie, boogskiet en kyk hoe rooikatte elke tweede aand in ons hokke gevoer word. Bring gerus jou eie teleskoop om sterre te kyk!

Neem asb. kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie. Dit is 'n kwarantyngebied en geen uitsondering sal gemaak word nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kareekloof Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za