Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kareelaagte Guest Farm

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 47 resensies vir Kareelaagte Guest Farm
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte was vir ons van die stad ongelooflik.

Een van die beter oornagplekke op N9.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Willie... dit was heerlik om julle hier in die Karoo te huisves.

Kareelaagte Guest Farm
Joeninne J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeninne J
Gesin met klein kinders

Perfek!

Wat 'n juweel! Rustig, pragtige uitsig, perfek skoon en met smaak versier. Alles wat 'n mens nodig het, word voorsien. Linne is kraakvars. Ons sal baie graag weer hier wil oorslaap. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Joeninne. Dit was ons plesier om julle hier in die Karoo te kon huisves. Veilig wees tot ons weer sien.

Kareelaagte Guest Farm
Philip V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Gesin met klein kinders

Dit voel soos huis. Ongelooflik skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet, ligging is goed en verblyf puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Philip, dit was lekker om julle hier op die plaas te kon huisves!

Kareelaagte Guest Farm
Tiaan H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan H
Saam met vriende

Prentjiemooi en lekker geslaap!

Kareelaagte was 'n ongelooflike verrassing na 'n lang dag op die pad! Die ligging is asof jy binne-in 'n landskapskildery beland het! Gasvryheid is onverbeterlik en die eenheid was baie skoon en baie goed toegerus - alles wat mens nodig het. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Tiaan. Dit was lekker om julle drie dapper manne te huisves!

Kareelaagte Guest Farm
Lindie G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G
Gesin met tieners

Rustig, en pragtig.

Pragtige plek, skoon, netjies met die mooiste uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Lindie. Dit was heerlik om julle te huisves op Kareelaagte.

Kareelaagte Guest Farm
Carl B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Gesin met tieners

Ongelooflik gasvry, silwerskoon, en net ongeveer 6km van die pad af.

Plek waar jy ekstra dag kan spandeer om batterye te laai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Carl... dit was heerlik om julle te huisves in ons mooi Karoo!

Kareelaagte Guest Farm
Carmen P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen P
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig.

Pragtige plaas, heerlik gebly en ontvang met vars muffins en beskuit. Mal oor die donkies wat ons kon voer. Ons sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pia L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb Karoo experience.

This must be the best farm stay in the Karoo! It offers an authentic experience of a Karoo sheep farm. There are beautiful views and hikes on the farm. We enjoyed the peace and meeting the horses and donkeys. The hosts are thoughtful and generous, and went out of their way to make us happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you Pia, it was our pleasure hosting you in our beautiful Karoo!

Kareelaagte Guest Farm
Gerrit E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit E

Kwaliteit verblyf in die Karoo.

Heerlik oorgeslaap, die eenheid is baie mooi uitgerus, goeie kwaliteit beddens/matrasse, die kombuis is goed toegerus. Die stilte en die uitsig van die eenheid is fantasties. Dankie ook aan die gasvrou vir die lekker muffins en beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Gerrit... dit was heerlik om ons mooi Karoo met julle te deel!

Kareelaagte Guest Farm
Werner K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, stil en baie goed geleë.

Wonderlik geleë en baie mooi uitsig. Die kinders was mal daaroor om die lammermelk te kon gee. Sal definitief die verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Werner. Dit was lekker om jou op Kareelaagte te kon ontvang en net 'n plesier om jou rond te wys.

Kareelaagte Guest Farm
Riette W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette W
Gesin met tieners

By Kareelaagte kan jy heerlik ontspan na 'n lang pad. Absolute waarde vir jou geld.

Uitstekende oornag plek. Mooiste natuurskoon. Welkome ontvangs met die heerlikste muffins.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Riette, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons mooi Karoo met julle te deel!

Kareelaagte Guest Farm
Michael M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We would highly recommend this farm. We could have stayed longer!

It was comfortable, peaceful, and had all the facilities of home. The sunrise was beautiful! We braaied and waited for the stars to emerge before retiring. What a sight!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you, Michael. It was lovely hosting you!

Kareelaagte Guest Farm
Christelle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Daar was alles wat ons kon nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Christelle, dit was goed om julle te ontmoet!

Kareelaagte Guest Farm
Wl V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wl V
Gesin met klein kinders

Awesome.

Wonderlike oornag plek. Ina en Francois is warm, innemend, vriendelik en gasvry. Beste oornag wat ons al ooit gehad het, en sal definitief hul weer besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Wl, dit was heerlik om julle te huisves hier in ons mooi Karoo.

Kareelaagte Guest Farm
Anne-marie W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is baie goed ingerig met luukse en moderne afwerkings, skoon, veilig.

Ons verkies selfsorg plaasverblyf. En die plek merk al die blokkies. Ons het heerlik geslaap en gebly. Die huisies is baie mooi ingerig, luukse en moderne afwerking, niks afskeep nie. Goeie linne. Skoon, netjies, alles wat nodig is en meer. Mooi uitsig op berge en pragtige sonsopkoms. Die plek is 'n nuwe juweel. Ina is 'n gasvrou-duisend, vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Anne-marie, dit was 'n voorreg om julle in ons mooi Karoo te huisves.

Kareelaagte Guest Farm
Annelie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus, netjies, veilig.

Pragtige verblyf met 'n baie aangename gasvrou. Alles was baie netjies en van hoogstaande gehalte, sal beslis weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Annelie. Dit was heerlik om julle te huisves.

Kareelaagte Guest Farm
Janca T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janca T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornag.

Pragtige verblyf, rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, Janca. Dit was goed om julle te ontmoet en te huisves in ons mooi Karoo.

Kareelaagte Guest Farm
Peter A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter A
Gesin met tieners

This is possibly the best Karoo stay we have had in all the travels to the coast.

Simply an amazing overnight experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you, Peter. It was only a pleasure hosting you!

Kareelaagte Guest Farm
Louis H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Gesin met klein kinders

Kan nie wag om volgende jaar weer daar vir 2 nagte oor te bly nie.

Ons het heerlik gekuier. Die kamers is baie netjies, gerieflik met 'n puik uitsig oor die vlakte en op die Lootsberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie, Louis. Dit was net 'n plesier om julle te huisves!

Kareelaagte Guest Farm
Barrie B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barrie B
Gesin met klein kinders

Wonderlik.

Grondpad in baie goeie toestand. Maklik om die kothuis te bereik, rustig en lekker om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Barry. Dit was heerlik om julle te ontmoet

Kareelaagte Guest Farm
Lock N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lock N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful experience and place.

We had a wonderful stay at Kareelaagte Guest Farm. We loved the cottage, the view, and the location, but best of all was the hospitality and warm welcome of the hosts starting with homemade muffins on arrival, as well as sorting us out with last-minute braai/barbecue options. We highly recommend Kareelaagte Guest Farm and will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you so much, it was only our pleasure hosting you in the beautiful Karoo.

Kareelaagte Guest Farm
Bronwyn S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn S
Gesin met klein kinders

Beautiful fully equipped clean piece of heaven.

Such a warm welcome with fresh muffins and everything we needed. It was quite cold while we were there, but there was a gas heater for us to use. The unit is off-grid with solar power too, which makes it so much easier to just sit back and relax. The views are amazing, and you have plenty of privacy. The unit is beautifully decorated and very inviting and homely. It’s also very clean! I definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you Bronwyn, it was only a pleasure hosting you in the Karoo

Kareelaagte Guest Farm
Eugene H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H
Saam met vriende

Op pad na Transbaviaans.

Netjiese geriewe wat mooi, skoon en prakties is. Die mooiste Karoo-sonopkoms saam met vars muffins. Wat 'n bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Eugene. Dit is lekker om julle in die mooi Karoo te kon bederf.

Kareelaagte Guest Farm
Maryna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna S
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Ons het vreeslik lekker gekuier. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Maryna. Dit was heerlik om julle hier te huisves. Kom gerus weer.

Kareelaagte Guest Farm
Jaco L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gekuier!

Ons maak weer so! Goeie ligging en baie netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Hallo Jako, baie dankie. Ons is bly julle het ons plaas en die mooie karoo geniet.

Kareelaagte Guest Farm
Estelle T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle T
Gesin met tieners

Absolutely beautiful.

Loved the scenery and sunrise. The welcome muffins were delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Estelle, dit was net n plesier om julle te huisves. Waardeer jou mooi woorde.

Kareelaagte Guest Farm
Dawid D L S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D L S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luuks op die plaas. Vrede.

Die Karoo is spesiaal. Die geriewe was goed. Mooi skoon en prakties. Meer as wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Dawid dit was heerlik om julle te kon huisves.

Kareelaagte Guest Farm
John P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful view, lovely hostess, comfortable, just great. We will be back.

The short stretch of dirt road is in excellent condition.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Hi John, thank you for your kind words. It was lovely hosting you in our beautiful Karoo.

Kareelaagte Guest Farm
Theari F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theari F
Gesin met klein kinders

Ongelooflike lekker kuier! Rustigheid en gasvryheid in die Karoo.

Tannie Ina het vir ons behoorlik bederf en haar eenhede is netjies, skoon en pragtig met als wat mens nodig het! Dankie tannie! Ons hoop om tannie gou weer te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dit was heerlik om hulle op die plaas te kon bederf! Pas julle mooi op tot ons weer sien..

Kareelaagte Guest Farm
Rika V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename oornag.

Uitsonderlike dekor en omgewing. Dankie vir vars broodjie ens. Bietjie gesukkel om pad te vind ook omdat sein sleg is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dit was heerlik om julle te huisves.
Mooi loop tot ons weer ontmoet.

Kareelaagte Guest Farm
Ep H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ep H
Gesin met klein kinders

Baie netjiese eenheid en 'n pragtige uitsig. Sal vir seker weer daar oornag op toekomstige reise. Absoluut die moeite werd.

Baie netjiese eenheid en 'n pragtige uitsig. Sal vir seker weer daar oornag op toekomstige reise. Absoluut die moeite werd. Ina die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dit was heerlik om julle te ontmoet en hier in ons mooie karoo te kon huisves.

Kareelaagte Guest Farm
Chantel S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

We stayed overnight to rest from our travels.

We want to thank our host Ina for a wonderful stay. We thoroughly enjoyed it. The unit was beautiful and our doggie loved meeting all the animals. The night sky was breathtaking. ️We had a restful sleep and a wonderful warm shower. Thank you for your hospitality!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you for your kind words Chantel. It was lovely meeting you!

Kareelaagte Guest Farm
Juan D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut puik.

Netjies, skoon, asemrowende uitsig. Pragtige plek sal vir seker weer soontoe gaan. Ina is regtig 'n omgee-mens wat seker maak haar gaste is gelukkig en tevrede. Dankie Ina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Chris, so bly julle kon ons mooi Karoo geniet.

Kareelaagte Guest Farm
Sonja V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met vriende

'n Oornagervaring wat ek lank sal onthou.

Al was dit net vir een nag, was dit wonderlik om die stilte en natuur te ervaar. Ons was baie gelukkig dat die ander eenheid nie beset was nie. Die uitsig is pragtig en ons was gelukkig om 'n wolklose nag te hê om die sterre duidelik te sien. Binneversiering is pragtig, alles was skoon en netjies en die lekker kuierstoep en braaigeriewe is uitstekend. Ons het die oggend 'n draffie gevat en daar is baie koppies om te klim wanneer 'n mens meer tyd het. Om dit te deel met 'n spesiale persoon is eerste prys. Ek sal vir seker weer by Kareelaagte oorbly wanneer daar 'n geleentheid is. Ina en Francois, dankie vir julle gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Sonja, dit was heerlik om julle te ontmoet en ons mooie karoo met julle te deel.

Kareelaagte Guest Farm
Henk J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J
Gesin met klein kinders

Lekker huisie!

In die reën aangekom, maklik afgepak, gebraai, gasplate gehad saam met die Eskom krisis! Alles was in plek, skoon en netjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Dankie Henk.
Dit was net n plesier om julle te huisves.
Mooi loop tot ons weer sien.

Kareelaagte Guest Farm
Kurt+vreni A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt+vreni A
Enkelreisiger

This is a real working farm. The detached guest house is beautifully furnished. Ina's hospitality is great.

We live in Switzerland and have been coming to South Africa regularly for many years. In search of other interesting places, we found this newly opened pearl via the website. We stayed here for 2 nights. The huge farm is only 5 km away from the main road. Ina offered us a big farm tour and gave us the information and answered the questions. It was exactly what we were looking for. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you so much.
It was lovely to show you around and inform you about our working farm.
Stay safe and healthy until we meet again.

Kareelaagte Guest Farm
Nico B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Gesin met klein kinders

Wonderlike verblyf! Sal dit sterk aanbeveel.

Verblyf was wonderlik so ge-adverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Nico. Dit was heerlik om julle hier te kon huisves.

Kareelaagte Guest Farm
Carl B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Gesin met tieners

Ongelooflike gasvryheid.

Volgende keer bly ons langer. Hoë kwaliteit afwerking. Aandag aan detail. Ruim verblyf. 7 km van N9.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Carl. Dit was wonderlik om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer.

Kareelaagte Guest Farm
Danielle D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danielle D
Enkelreisiger

A breakaway to reconnect with yourself.

It's all in the detail! You arrive with a warm welcome, and freshly baked muffins awaiting when you enter your place, such attention to detail which I haven't seen at other properties. There's also a guest book to leave a message on, which really personalises your stay. The lambs are super cute, first not sure what you are doing there but then when one comes to you the rest flock towards you, they were just adorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you Danielle. It was lovely meeting you. Stay well until we meet again.

Kareelaagte Guest Farm
Lynette R J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Alles was 100%. Die linne, die muffins, die vars blomme, die aandag aan detail.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Lynette, dit was net n plesier om julle te bederf!

Kareelaagte Guest Farm
Virna G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Virna G
Gesin met klein kinders

Loved it, will use them again.

Nice and cozy, loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Hi, Verna
Thank you so much.
It was lovely meeting you and sharing our farm with your family.
Keep well until we meet again.

Kareelaagte Guest Farm
Matthew F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew F
Gesin met klein kinders

Spectacular. Stunning. Utterly perfect.

This is the most peaceful, the most beautiful, the most welcoming place we have stayed in a long time. You won't regret staying here. The place is stunning and the farm is beautiful. Ina and her husband are amazing hosts. They are lovely people and we can't wait to stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you so much Matthew. It was a pleasure hosting you twice in the December holiday. You are a lovely family. Keep well until we meet again.

Kareelaagte Guest Farm
Maretha B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha B
Gesin met tieners

Aangenaam, rustig, sal langer wou bly.

Ons het besluit om slegs een nag oor te bly op pad terug Gauteng toe. Sal volgende keer bietjie langer bly, aangesien ons die staproetes en uitsigpunte wil geniet. Ons is fietsryers en hoewel dit gereën het met ons aankoms, het ons tog 'n klein entjie op die stofpad getrap. Die plek is uiters netjies. Dekor is smaakvol en stylvol en uitleg is eenvoudig en byderwets. Beddegoed is vars en goeie kwaliteit (om jou lekkerder te laat slaap!). Ina is 'n puik gasvrou en help graag waar sy kan met raad en doen moeite om jou tuis en welkom te laat voel. Vars blomme regdeur die huis, die heerlikste varsgebakte muffins en tuisgebakte beskuit het ons met die intrapslag welkom laat voel. Lieflike buite-braaiplek sodat ons ons vleisie op die kole kon gooi en die Karoorustigheid ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle te huisves.

Kareelaagte Guest Farm
Victoria G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was amazing!

We do a lot of travelling and have to say that Kareelaagte will now be on our list of preferred places. We loved sitting on the veranda with the lovely view. The unit is exceptionally well decorated and planned. Most important for travellers: the bed and bedding is top quality. Good luck with your guesthouse, Ina!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Thank you for your kind words. It was great meeting you. Stay safe and healthy until we meet again.

Kareelaagte Guest Farm
Nelmarie P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot bederf om hier te bly.

Alles aan die plek wil net dat ons terugkeer. Salig onbewus van die wêreld daar buite terwyl mens hier kuier. Hoogs aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Nelmarie. Dit was heerlik om julle hier te huisves. Sien uit om julle gou weer te ontvang.

Kareelaagte Guest Farm
Wilma K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma K
Gesin met tieners

Everything from the booking, the reception and our overall stay was simply amazing.

True Karoo hospitality with amazing people and views. You will see us again and again. PS: the interaction with the farm animals simply amazing. Ina and Francois are absolutely the most perfect hosts. To be recommended to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Wilma. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Ons sien julle gou weer. Tot da pas julleself mooi op.

Kareelaagte Guest Farm
Adriana T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriana T
Gesin met tieners

Uitstaande.

Beste oornagverblyf wat ons nog beleef het. Pragtige Karoonagte op die rustige skaapplaas. Ina is 'n uitstaande gasvrou en het 'n pragtige rusplek geskep. Ons beveel Kareelaagte ten sterkste aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kareelaagte Guest Farm se terugvoer

Baie dankie Adriana. Dit was heerlik om jou familie te ontmoet en julle hier in die pragtige karoo te kon huisves.

Kareelaagte Guest Farm
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 6,4 km van die N9 af, Kareelaagte Plaas, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672bec677335f8c04326ac7e0405020cabcf8caa58f4bdff8bdc0a5eb4f7534e0bc64de5c33999c41e455a753bf9942fe74f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 6.4 km from the N9 Kareelaagte Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -31.888134556557 24.713315963745
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem