Karelize Self-Catering Suites Benoni

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Karelize Self-Catering Suites Benoni is in Benoni, Johannesburg geleë, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en gesinne vir kort- en langtermynverblyf. Die suites is binne maklike bereik vanaf hoofweë en O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Die verblyf beskik oor 3 luuks gemeubileerde suites. Alle suites is ten volle toegerus met 'n standaard kombuis, TV met DStv, gratis WiFi en word daagliks skoongemaak. Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n pragtige tuin.

Gaste kan ook die braaigeriewe benut.

Veilige, skadu-parkeerplek met afstandbeheerde toegang word voorsien. Daar is ook geslotekringtelevisie en 24 uur-buurtpatrollie vir ekstra veiligheid.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Karelize Self-Catering Suites Benoni gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za