+12
Gastehuis in Kenleaf

Karibu Guest House - Johannesburg

Huis 1 - Kamer 2
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid bied 'n koningingrootte-bed, handdoeke, 'n koue- en warm-waaier en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is ook 'n haardroƫr beskikbaar op versoek. Daar is geen lugversorging nie. Die kamer deel 'n badkamer (oorkant die gang) met die kamer langsaan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Middag- en aandete is opsioneel beskikbaar en is betaalbaar in kontant met aankoms. Ontbyt is ingesluit.

Huisreƫls

- Kinders: 0-2 Gratis
- Slegs kontant.Ongelukkig aanvaar ons nie kredietkaarte of tjeks nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rookareas is op die voor- en agterstoepe waar daar gemaklike stoele en tafels is om by te sit.
- Parkeerplek by albei huise is agter afstandbeheer-hekke.
- Elke kamer het sy eie stel sleutels tot die kamer, die voordeur en die afstandbeheer van die hek. Die bogenoemde word oorhandig wanneer gaste inklok sodat hulle van dan af kan kom en gaan soos hulle wil.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 1 - Kamer 3
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied 'n koningingrootte-bed, handdoeke, 'n warm- en koue-waaier en 'n TV met 'n DVD-speler. Daar is ook 'n haardroƫr beskikbaar op versoek. Daar is geen lugversorging nie. Die kamer deel 'n badkamer (oorkant die gang) met die kamer langsaan.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Dienste & geriewe
Opstaan-oproep
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Middag- en aandete is opsioneel beskikbaar en is betaalbaar in kontant met aankoms. Ontbyt is ingesluit.

Huisreƫls

- Kinders: 0-2 Gratis
- Slegs kontant.Ongelukkig aanvaar ons nie kredietkaarte of tjeks nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rookareas is op die voor- en agterstoepe waar daar gemaklike stoele en tafels is om by te sit.
- Parkeerplek by albei huise is agter afstandbeheer-hekke.
- Elke kamer het sy eie stel sleutels tot die kamer, die voordeur en die afstandbeheer van die hek. Die bogenoemde word oorhandig wanneer gaste inklok sodat hulle van dan af kan kom en gaan soos hulle wil.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Huis 1 - Hoofslaapkamer (1)
Vanaf R900
R 900 R 765
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid spog met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n Jacuzzi-bad en handstort. Ander geriewe sluit in: handdoeke, warm- en koue-waaier, 'n TV, DVD-speler en 'n haardroƫr op versoek. Geen lugversorging nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
DĆ­t is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroƫr
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Maaltye
Ontbyt ingesluit
Prys sluit in

Middag- en aandete is opsioneel beskikbaar en is betaalbaar in kontant met aankoms. Ontbyt is ingesluit.

Huisreƫls

- Kinders: 0-2 Gratis
- Slegs kontant.Ongelukkig aanvaar ons nie kredietkaarte of tjeks nie.
- Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
- Rookareas is op die voor- en agterstoepe waar daar gemaklike stoele en tafels is om by te sit.
- Parkeerplek by albei huise is agter afstandbeheer-hekke.
- Elke kamer het sy eie stel sleutels tot die kamer, die voordeur en die afstandbeheer van die hek. Die bogenoemde word oorhandig wanneer gaste inklok sodat hulle van dan af kan kom en gaan soos hulle wil.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

11 Boekenhout Street, Dalpark Proper, Brakpan, 1541, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAireEc8BRb44R4P6V3yWrnkapvTjCeTFhfBnjO9gIVagRaQPxVD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag, vir 2 mense 156 5 1 5 11 Boekenhout Street Dalpark Proper 1541 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 11:00 -26.255900420939 28.329362869263
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang