Karlin On Sea
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linkweg 3, Karlin 6, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R865 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Karlin On Sea is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Scottburgh. Die dorpie spog met lang strande, digte inheemse woude en asemrowende heuwels.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer is in die solders en het 2 enkelbeddens. Die kamers het elk 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur met DStv.
Die leefarea lei na 'n lieflike stoep me buitemeubels en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek agter 'n toesluithek.
Die kompleks het direkte toegang tot die strand en trekpleisters sluit die skubaduik-skool, Crocworld bewaringsentrum, Scottburgh gholfklub en Scottburgh-strand in.
Slaapplek
’n Bespreking by Karlin On Sea sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Linkweg 3, Karlin 6, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Karlin On Sea het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Linkweg 3, Karlin 6, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom