2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Batavia Street, Golden Acre, Somerset West, 7130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Karlsen's is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel. Dit is in 'n stil woonbuurt in Somerset-Wes geleë en is 'n wonderlike opsie vir 'n kuswegbreek aangesien hierdie woonstel net 10 minute vanaf die strand is.
Dié oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea en 'n TV met DStv en Netflix, asook 'n lessenaar en gratis WiFi.
Hierdie verblyf is naby sportgeriewe, 3 gholfbane, 'n teater, skole, hospitale, sake-areas, winkelsentrums en talle wynplase op die Stellenbosch Wynroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tracy & Dave Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 19 Batavia Street, Golden Acre, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Karlsen's het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Batavia Street, Golden Acre, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang