LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Karongwe River Lodge | LekkeSlaap
+51

Karongwe River Lodge

Lodge
Spesiale Aanbod 50% af

Kry 50% af. Geldig vanaf 1 Des 2020 tot 31 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 400 R6 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Karongwe River Lodge bied verblyf met etes ingesluit aan die rivieroewer in die Karongwe Privaat Wildreservaat van 9000 hektaar.

Die lodge het 11 individuele, ruim suites met dubbel- of enkelbeddens, en en suite-badkamers. Elke suite het lugversorging, 'n yskassie met voorraad, muskietnette, 'n kluis, haardroër, en koffie- en teemaakgeriewe. Die Presidensiële Suites het privaat dekke met plonspoele.

Ontbyt, middagete en aandete is ingesluit en word in die eetarea op die hoofdek bedien. Daar is ook 'n versameling Suid-Afrikaanse wyne, bier, ander alkoholiese drankies en koeldranke om die etes te komplementeer. Die lodge het WiFi in die hoofareas, 'n boma en swembad, asook 'n wasgoeddiens teen ekstra koste.

Die ruim sitarea lei na 'n reuse-dek vanwaar gaste olifante en bokkies kan sien wei. Wildritte in 'n oop wildvoertuig soggens en saans kan ook gereël word.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Ligging

  • R36, Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
was R12 400
Vanaf R6 200
per nag (vir 2 persone)
was R12 400
Vanaf R6 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R36, Karongwe Privaat Wildreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHWWuvopqwphs3FpXqGVrVGDbYM4m15YaHVxsJuK3rQPk4zpzhb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R12 400, nou Vanaf R6 200  per nag (vir 2 persone) R36 Karongwe Private Game Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.18975 30.542005555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!