Karoo Blue Sky
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Franzel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Erika D - Apr 2024
Algehele gradering
Karoo silence at its best.
Zuan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Die moeite werd.
Adri U - Mrt 2024
Algehele gradering
Spesiale Karoo mooi!
Pieter B - Des 2023
Algehele gradering
Karoo Blue Sky. Uitstekende kommunikasie, diens, ligging en ervaring.
Liezel J - Des 2023
Algehele gradering
Ruim, goed ingerigte huis met als wat jy nodig het.
Anne-mariè D - Okt 2023
Algehele gradering
Absolute doodse stilte wat 'n grootste voorreg was in die Karoo! So na aan die natuur.
Sanel S - Aug 2023
Algehele gradering
Sommer uitgerus na die drie dae op die pragtige plaas.
Kirsten V - Jul 2023
Algehele gradering
Dit is verskriklik lekker.
Wikus O - Jul 2023
Algehele gradering
Absolute kalmte en vrede.
Pierre F - Jun 2023
Algehele gradering
Ooptes, stilte, gasvryheid en puik oornag- of weeksverblyf.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Karoo Blue Sky, Dasfontein, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom