Karoo Fountain Luxury Guesthouse
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 95, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Karoo Fountain Luxury Guesthouse is in De Aar in die Noord-Kaap geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal geleë is vir oornagverblyf, vakansiegangers en sakereisigers.
Die gastehuis beskik oor 4 en suite-kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers is mooi en ruim en beskik oor 'n kombuisie, 'n gemaklike bed en 'n breë TV met volledige DStv en PVR in elke kamer.
Die gastehuis het 'n lowerryke tuin met fonteine en braaigeriewe vir gaste. Dit is stapafstand van skole af geleë. Dit is ook naby 2 hospitale, die polisiestasie en 'n buiteklub.
Kom beleef egte Karoo-gasvryheid jy sal ontspanne hier vertrek.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
James Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 180
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Visserstraat 95, De Aar, 7000, Noord-Kaap
- Gaste dink Karoo Fountain Luxury Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in De Aar Karoo Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Visserstraat 95, De Aar, 7000, Noord-Kaap