Karoo Pandok
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 160
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Christelle V - Mei 2024
Algehele gradering
Rus vir jou siel.
Sam P - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Magdalena K - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Lees meerMarieta V - Jan 2024
Algehele gradering
Gasvry, rustig en gerieflik.
Karoo Pandok se terugvoer
Dankie Marieta vir die positiewe terugvoer. Dis altyd lekker om gaste soos julle te kan akkomodeer. Ek sien uit daarna om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom. Geseënde nuwe jaar vir julle. Karoo groete, Zelda
Johanna V - Jan 2024
Algehele gradering
Mooi tuin, lekker swembad, en rustige omgewing. Het heerlik by Die Ou Kar geëet.
Karoo Pandok se terugvoer
Dankie Johanna vir jou mooi terugvoer. Ons kyk daarna om DSTV te installeer en neem jou voorstel ter harte. Mooi en geseënde nuwe jaar vir jou. Karoo groete, Zelda
Nina W - Jan 2024
Algehele gradering
The host Zelda was friendly and the accommodation was perfect for an N1 stopover.
Karoo Pandok se terugvoer
Thank you, Nina, for your positive feedback. We always strive to be your perfect host and look forward to your next stopover.
Anton B - Des 2023
Algehele gradering
Great.
Karoo Pandok se terugvoer
More Anton,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle was uitstekende gaste en ek sien uit daarna om julle spoedig weer terug te verwelkom.
Vriendelike groete
Zelda
Gerhard V - Des 2023
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en gebly. Dankie Francois & Louise.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
De Wet H - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker plek, en lekker ervaring.
Mart-mari V - Jan 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornagplek.
Jaques O - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker oorgebly by die Karoo pandok. Kinders het die swembad en tuin geniet en die kos by die Ou Kar was top. Sien julle weer!
Retha P - Okt 2022
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Karoo Pandok se terugvoer
Baie dankie Retha, dit was lekker om julle hier te verwelkom. En baie dankie vir die positiewe resensie. Julle is model gaste en altyd welkom by ons.
Isca S - Okt 2022
Algehele gradering
Skoon, gemaklik en pragtig.
Karoo Pandok se terugvoer
Baie dankie Isca, dit is altyd lekker om julle hier te verwelkom. En baie dankie vir die positiewe resensie. Julle is model gaste en altyd welkom by ons.
Petro D - Mrt 2022
Algehele gradering
'n Baie gemiddelde verblyfervaring.
Claudia B - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlike plaasatmosfeer.
Ml G - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Leone W - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike verblyf in Bethulie!
Pieter D - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige slaapplek, uitstekend vir as jy afry Kaap toe.
Charne B - Des 2021
Algehele gradering
Baie tevrede. Heerlik gebly.
Gerhard V - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Hendrik V - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Tamsyn P - Apr 2021
Algehele gradering
Above and beyong hosts.
Karoo Pandok se terugvoer
Thank you for your positive review on your stay with us at Karoo Pandok. We are committed to providing our guests with the highest quality services and facilities.
It warms our hearts to hear that your experience was exceptional and you are always welcome here.
Gerson K - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek sonder pretensies.
David W - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfect overnight stay.
Karoo Pandok se terugvoer
Thank you for your positive review on your stay with us at Karoo Pandok. We are committed to providing our guests with the highest quality services and facilities.
It warms our hearts to hear that your experience was exceptional and you are always welcome here!
Isca S - Feb 2021
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Carla L - Jan 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, waarde vir geld
Lana V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en skoon.
Stapelberg A - Des 2020
Algehele gradering
Rustig en ontspannend. Swembad 'n plesier om in af te koel.
Gesina C K - Nov 2020
Algehele gradering
2 nagte en ontbyt
Sanja C - Okt 2020
Algehele gradering
Baie goed!
Eleonora H - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik
Gerrit V - Jan 2020
Algehele gradering
Aangenaam en het hartlike ontvangs gekry,
Paul E - Jan 2020
Algehele gradering
Gemaklike blyplek en vriendelike diens.
Amanda O - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker, skoon, gemaklik, ek het het welkom gevoel en alles wat ek nodig gehad het was tot my beskikking.
Karoo Pandok se terugvoer
Baie dankie Amanda, dit was lekker om julle hier by ons te he. Sien uit na julle volgende kuier!
Alma V - Des 2019
Algehele gradering
Karoogasvryheid op sy beste!
Karoo Pandok se terugvoer
Baie dankie Alma en familie! Julle is oulike en aangename gaste en altyd welkom by ons.
Adina D - Des 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en aangename verblyf.
Dries P - Des 2019
Algehele gradering
Ideale oornagplekkie vir halfpad na Suid-Kaap.
Koos G - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam.
Mark P - Jun 2019
Algehele gradering
Gasvryheid op sy beste!
Floris S - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik.
Adel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Oulike en rustige plekkie gewees.
Rentia P - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflik, ontspanne en netjies!
Mario V - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir die lang pad tussen Kaap en Johannesburg.
Pierre M - Jan 2019
Algehele gradering
Quiet and peaceful and secure.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stil en rustig. Veilig.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Rikus I - Jan 2019
Algehele gradering
Netjiese blyplek maar R200 per nag te duur.
Lees meerAnneke B - Jan 2019
Algehele gradering
Comfortable farm stay.
Carla L - Des 2018
Algehele gradering
Good stopover.
Willem A - Apr 2018
Algehele gradering
Lekker rustige plaas-atmosfeer in die dorp.
Lees meerKaroo Pandok se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Willem. Dit was baie aangenaam om julle hier by ons te kan ontvang. Julle is altyd welkom hier en ons sien uit na 'n volgende besoek.
Karoo -groete van die Karoo Pandok familie.
Marnus P - Apr 2018
Algehele gradering
Ontspanne en salig vir die siel.
Karoo Pandok se terugvoer
Baie dankie Marnus. Julle was aangename gaste en dit was lekker om julle hier by ons te kon ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Karoo-groete van die Karoo Pandok familie.
Erica P - Jan 2018
Algehele gradering
Altyd baie lekker om hier te oornag!
Karoo Pandok se terugvoer
Baie dankie Erica, dit is altyd lekker om julle hier by ons te hê. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Karoo-groete van Louise Fourie.
Sonja J - Des 2017
Algehele gradering
'n Lekker rusplekkie in 'n stil dorpie.
Karoo Pandok se terugvoer
Baie dankie Sonja, vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te weet dat julle dit geniet het om by ons te oornag. Dit was baie aangenaam om gasvrou te wees vir julle.
Ons hoop ons sien julle weer.
Louise Fourie
Daleen C - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf en oorstop om die langpad te breek.
Lees meerKaroo Pandok se terugvoer
Hi Daleen, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie aangenaam om julle ook hier by ons te he. Julle is pragtige en vriendelike mense en sien uit na julle volgende kuier by ons.
Karoo groete
Louise
Joelene M - Des 2017
Algehele gradering
Na 'n lang reis was die Karoo Pandok meer soos huis, paleis!
Lees meerKaroo Pandok se terugvoer
Baie dankie aan die Murphy familie, vir die terugvoer. Dit was baie lekker om julle hier by ons te hê. Dit was aangenaam om gasvrou vir julle te wees. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Louise Fourie
Karoo Pandok
Brenda V - Sep 2017
Algehele gradering
Heerlike, ontspanne plaas atmosfeer.
Thea L - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig.
Zelda B - Aug 2017
Algehele gradering
Karoo-vrede op sy beste.
Lees meerKaroo Pandok se terugvoer
Zelda, Sanet en Phillip dit was baie aangenaam om julle hier by ons te hê. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons sien baie uit daarna om julle weer te huisves en lekker saam te kuier.
Gert S - Mei 2017
Algehele gradering
Hulle is gasvry en pryse is bekostigbaar.
Karoo Pandok se terugvoer
Beste Gert en Stephanie, baie dankie vir die keuse om by Die Karoo Pandok oor te slaap. Dit was aangenaam om julle hier by ons te he. Ons se ook baie dankie vir die komplimente en hoop om julle weer hier by ons te sien. Louise
Annelie M - Mei 2017
Algehele gradering
Egte Bethuli-gasvryheid.
Jacques C - Apr 2017
Algehele gradering
Het baie tuis gevoel, regtig 'n oulikke plek om oor te bly.
Karoo Pandok se terugvoer
Hi Jacques
Baie dankie vir die goeie terugvoering en ek is bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom.
Groete
Die Karoo Pandok familie
Greg S - Apr 2017
Algehele gradering
Quaint little cottage in rural setting on the edge of Bethulie.
Karoo Pandok se terugvoer
Hi Greg,
Thank you so much for your feedback. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and we are looking forward to welcome you back.
Kind regards,
The Karoo Pandok family
Danie B - Jan 2017
Algehele gradering
Nooit weer nie!
Karoo Pandok se terugvoer
Hi Danie,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons almal hier by Karoo Pandok is geskok, verbaas en teleurgesteld oor jou ondervinding en baie jammer julle het nie julle kuier by ons geniet nie.
Hier is altyd iemand om gaste te verwelkom by die gastehuis, Arno Van Der Berg wat die dag bestuurder was, het u vroeg die dag geskakel en gevra om ons asb te kontak wanneer u in Bethulie aankom sodat ons kan reël om u te ontmoet in die dorp en julle "Check in" so glad as moontlik te laat verloop en as gevolg van die onlangse wolk breek en storm n ander roete kan neem tot by die Gastehuis.
Die Ontspanningsarea waarna u verwys is vir al ons gaste se gebruik en word daagliks skoon gemaak, dit kan gebeur dat 'n gas dalk sy of haar glas daar gelaat het, jammer daaroor.
Die area is ook buite en moontlik weens die storm en wolk breek die vorige dag mag daar dalk blare op die lapa se baksteen vloer gewees het.
Ons het in die byna 10 jaar wat ons oop is nog nooit sulke slegte terugvoer ontvang oor Karoo Pandok nie en is regtig jammer dat u so bitter ervaring gehad het.
Ons wens u geluk en vrede toe.
Baie groete
Louis du Plessis
Eienaar
Marie B - Jan 2017
Algehele gradering
Amazing ervaring.
Karoo Pandok se terugvoer
Hi Marie
Baie dankie vir die mooi terugvoer, dit is altyd lekker as ons gaste dit geniet.
Hoop ons sien julle sommer binnekort weer hier by Karoo Pandok!
Baie groete
Louis du Plessis
Eienaar
Schalk L - Jan 2017
Algehele gradering
'n Goeie waarde vir geld, nagrus en ontbyt.
Karoo Pandok se terugvoer
Hi Schalk
Baie dankie vir die terugvoer, ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Dankie ook vir die komplimente oor die skoon kamers en goeie diens, dis 'n pluimpie.
Hoop om julle weer te verwelkom hier by Karoo Pandok.
Karoo Groete
Louis du Plessis
Eienaar
Trevor L - Jan 2017
Algehele gradering
Mooiste pandok op 'n plaas!
Lees meerKaroo Pandok se terugvoer
Hi Trevor
Baie dankie vir die goeie terugvoering en ek is bly julle het dit geniet. Dankie ook vir die kompliment oor die mooi en skoon kamers en dekor. Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te verwelkom asook by die Ou Kar restaurant. Groete van die Karoo Pandok familie
Riana W - Des 2016
Algehele gradering
Welkome, rustige oorslaap op reis na Suid-Kaap - aangenaam!
Karoo Pandok se terugvoer
Hi Riana
Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet hier by ons. Dankie ook vir die komplimente oor die skoon kamers en goeie diens, dit is 'n pluimpie. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom hier by Karoo Pandok. Baie groete van sie Karoo Pandok familie.
Jenny S - Des 2016
Algehele gradering
Heerlike oase in die warm Karoo.
Karoo Pandok se terugvoer
Hi Jenny
Baie dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet hier by die gastehuis en by die Ou Kar restaurant. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom met julle volgende trippie Kaap toe. Baie groete van die Karoo Pandok familie.
Philip V - Des 2016
Algehele gradering
Soos aan die begin van 2016, weereens uitstekend!
Alida P - Okt 2016
Algehele gradering
Nice accommodation.
Lees meerFrancois M - Apr 2016
Algehele gradering
Net een nag oorgebly en dit was heel aangenaam.
Lees meerJannie M - Mrt 2016
Algehele gradering
Free State friendliness.
Philip V - Jan 2016
Algehele gradering
Die gasheer het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak.
Cathy T - Jan 2016
Algehele gradering
Excellent place for a stop over.
Etienne W - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en gerus in die Farm Cottage by Karoo Pandok.
Nina L - Des 2015
Algehele gradering
Pragtige en skoon verblyf.
Jeanette K - Des 2015
Algehele gradering
Baie mooi en gerieflik.
Annali B - Des 2014
Algehele gradering
Dit was 'n wonderlike plek om te oornag en die pad oor Bethulie na die Oos-Kaap is baie mooi.
Anri D - Des 2014
Algehele gradering
Gerieflik en mooi.
Belmare S - Sep 2014
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Tracy T - Apr 2014
Algehele gradering
A rustic, rural setting great for animal lovers.
David F - Mrt 2014
Algehele gradering
Hartlike ontvangs. 'n Sielsalige plek om te ontspan!
Jansen H - Jan 2014
Algehele gradering
Lekker rustige ontspanning na 'n lang dag se reis.
Brenda L - Jan 2014
Algehele gradering
It was great at Karoo Pandok!
Adriaan S - Des 2013
Algehele gradering
Sal weer terug gaan.
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oosstraat 9, Bethulie, 9992, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom