LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+26
Selfsorg in Oudtshoorn

Karoo Refresh

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 235 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Karoo Refresh bied selfsorgverblyf in 'n veilige area in die hartjie van Oudtshoorn en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die eiendom het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n enkelbed en 'n TV met 'n DVD-speler. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Daar is veilige parkeerplek buite en gaste het toegang tot 'n lieflike tuin.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet met bidet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Wynarda V
Saam met vriende
5.0
Saam met vriende in totaal 4 persone. Huis gevoel soos tuis van die huis. Baie lekker gebly. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.
Aug 2026
Liesl H
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, clean, and spacious. Beautiful place, the host is like an old friend. She was so friendly. The place is just stunning; pity w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Monique S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice home. It was a very nice home, and it feels like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Aatikah N
Saam met lewensmaat
5.0
We was close to everything shops, chemist, restuarants and our church. Great thanks. The owner is very kind, friendly and lovely perso...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2026
Juanita K
Saam met lewensmaat
5.0
Ons kon op kort kennisgewing verblyf kry. Alles wat ons nodig gehad het, dankie. Dankie dat julle ons op kort kennisgewing kon akkommodeer.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 235 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Refresh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 696
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 696
per nag, vir 6 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 696
per nag, vir 6 mense
Bespreek

235 Buitekant Street, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9f00d0f40daf12116f01192a3d46d2c315585b9c3eda5626e1620de5cb3d75d9c41144eeb7253411d06ae4aff19979c061e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 696 per nag, vir 6 mense 29 5 1 5 235 Buitekant Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -33.5908723 22.191720915345
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang