+12

Karoo Skies

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 5 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Karoo Skies is 'n ruim selfsorgkothuis met 'n privaat ingang en is sentraal op die eienaar se perseel in Oudtshoorn geleë. Dit is die ideale opsie vir individue, paartjies of gesinne.

Dié kothuis het lugversorging, slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n oopplan-slaaparea wat oor 2 verdiepings strek en 'n en suite-badkamer het. Die hoofslaaparea het 'n koningingrootte-bed en op die tweede verdieping is 'n stapelbed en 'n matras vir kinders. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en daar is 'n slim-TV met Netflix, Showmax en gratis WiFi.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek en 'n uitsig oor 'n gemeenskaplike swembad en die tuin. Veilige motorhuisparkeerplek is beskikbaar. Gewilde besienswaardighede, sportplekke, die middedorp, kruidenierswinkels is naby en die verblyf is net 1 km vanaf die Klein Karoo Medi-Clinic.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

3

1 x Stapelbed

1 x Kindermatras vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Joeks L
Saam met vriende
5.0
Asemrowende plek. Ek het bietjie langer gebly en sal enige tyd weer daar bly indien plek beskikbaar sou wees.
Nov 2025
Grandoline J
Saam met vriende
5.0
Dit was uitstekend, ons het die stilte en elke oomblik van ons bly geniet. Ek en 3 vriendinne het Karoo Skies gekies en ons het elke oomblik daarvan g...
Sien meer
Nov 2025
Antoinette P
Besigheidsreis
5.0
Gerieflike blyplek en sentraal. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Antoinette P
5.0
Heerlik. Lekker verblyf na lang ure van laat werk.
Okt 2025
Vera K
Gesin met tieners
5.0
Perfek. Dit was fantasties. Die host was baie vriendelik en ons het baie lekker gebly. Sal definitief weer daar bespreek as ons Oudtshoorn toe gaan.
Okt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adam Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karoo Skies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 194 Jan Van Riebeeck Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA745cba417332fa58899cc959aceeee6a7a532924aa3a508a5b0ac67c73c12f62cc102a1fa06ecc15146ab52469cb0448c15d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R900 per nag, vir 4 mense 28 5 1 5 194 Jan Van Riebeeck Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5884603 22.195155
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang