Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoo1 Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 6 resensies vir Karoo1 Hotel
Netheid
2.5/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.7/5
Clarissa N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Clarissa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dis asof die oord verlate geraak het en al die aandag word aan die glamping fasiliteite gevestig. Stortkop en kraan in die badkamer is foutief, asook die toilet se handvatsel. Die spinnerakke en die stof in die kamer was opvallend. Die bed is uitgelê en baie ongemaklik. Die diens by die restaurant was baie goed, maar die kos is nie die geld werd wat mens betaal nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Richard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard V
Enkelreisiger

Fantastic.

Fantastic, friendly, helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hugo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was deel van my vrou se verjaarsdag naweek en dit was teleurstellend.

Ons het vir 'n kamer gevra met 'n badkamer met 'n aparte stort, dit was bevestig, maar ons kamer se stort was in die bad. Die beddens is oud en jy kan die springs voel. Die gordyne val van die reelings af, verf dop af van mure. Die tuine benodig baie baie aandag. Die restaurant het nie bestandele gehad vir van die geregte op die spyskaart nie. Ek sal nie weer daar bly of dit aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
John W
Gesin met tieners

Ontvang was hulpvaardig, bestuur baie swak.

Nee, die eerste kamers se toiletsitplekke was altwee stukkend, en die swembad was oral groen van alge. Toe het ons geskuif na ander kamers, waar ons sonder water gelaat is en nie kon stort nie. Ons het eenvoudige pizzas bestel, maar hulle het een van die bestandele verkeerd bygesit. Ek sal nie sommer weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, Karoo 1 Hotel Village, De Doorns, 6875, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa176ea554f5cdf189725eed50e22eb62f9b11e13bd245503d5a3ad7accd991b3e6b21163c587c56973833dac90a256982344?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 6 5 1 4 N1 Karoo 1 Hotel Village 6875 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.386644 19.834347
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem