KarooRus Family Chalet
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkin-straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 440 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
KarooRus Family Chalet is 'n privaat tuinkothuis in Graaff-Reinet, 'n bekoorlike klein dorpie in die Karoo met oulike winkels, restaurante en museums wat gaste kan besoek.
Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n sitarea met slaapbanke wat as 2 enkelbeddens gebruik kan word. Let asseblief daarop dat toegang tot die badkamer deur die hoofslaapkamer is.
Die eenheid het lugversorging, 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n ketel en broodrooster, potte, panne en eetgerei. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n eetkamertafel met stoele en 'n TV met sekere DStv-kanale. Buite is daar braaigeriewe en 'n speelarea vir kinders.
Die dorp self is omring deur 'n natuurreservaat wat tot die rustige atmosfeer en vrede bydra wat mens hier kan ervaar.
Slaapplek
’n Bespreking by KarooRus Family Chalet sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Bennie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 308
Jaar gelys 10
Ligging
- Donkin-straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Gaste dink KarooRus Family Chalet het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Graaff-Reinet Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Donkin-straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom