Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karoos Cottage & Studio

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Karoos Cottage & Studio
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marlene P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly. Baie oulike, skoon en netjiese cottage. Kombuis het alles wat jy nodig het. Baie dankie ook vir die melk en beskuit!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wickus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wickus S
Saam met vriende

Rustig en gemaklik.

Oulike cottage met alle benodigdhede. Baie lekker gebly en die gasheer is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Saam met vriende

Lekker gebly.

Dankie, sal graag weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlé B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marlé B

"Charming" - 'n regte Karoo ervaring.

'n Goeie oornagplek. Ons het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Juweel van 'n blyplek waar jy dadelik tuis voel.

Carel is 'n uitstekende gasheer. Ons blyplek was baie goed toegerus en weereens het ons gasheer aan al die fyn detail gedink. Die blyplek is ook baie geskik vir troeteldiere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kirsten M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirsten M
Gesin met klein kinders

Well set up accommodation with a very welcoming host.

Charming, quaint cottage with everything you need and the host was very accommodating and welcoming. Can also recommend lamb stew and shank at the Willowmore Royal Hotel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar loop die ekstra myl vir jou.

Baie vriendelike ontvang deur Carel. Alles is skoon en perfek. Die cherry was 'n welkome lafenis na die lang ryis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dion B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dion B
Gesin met klein kinders

Loved it.

Fantastic. Attention to detail. The owner went through the entire area with us. All things catered for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anja B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anja B
Gesin met tieners

Gesellig, netjies, rustig.

Baie lekker en gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met tieners

Netjies, skoon en vol toegerus.

Heerlik gerus. Plekkie is vol toegerus en skoon. Die eienaar was baie verwelkomend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karien K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien K
Gesin met tieners

Heerlik!

Karoos is pragtig en ons sal weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauline P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pauline P
Saam met vriende

Ons is vriendelik ontvang deur Carel.

Baie lekker gebly, dankie. Die cottage is jou huis weg van jou eie huis. Carel het aan alles gedink om gaste gerieflik te laat bly daar - tot die lekker beskuit met jou oggendkoffie. Ek kan net voorstel dat die vensters van die spaarkamer en badkamer, asook die agterdeur, ook met gaas toegemaak word vir die muskiete/goggas. Verder was alles puik - dankie, sal aanbeveel en weer oorbly indien ons weer daar verby kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wessel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karro ervaring.

Baie lekker gebly. Die gasheer is baie vriendelik. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irma K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het 'n sekere bekoring.

Die huis en omgewing het beslis 'n sjarme. Maar saam met so 'n ou huis kom ook probleme. Die grootste hiervan is dat nie een van die deure in die huis kan toemaak nie - nie eers die badkamer s'n nie. Dit is nogal 'n pyn. Die kombuis was okay, maar hulle is duidelik meer ingestel op mense wat wil braai. Dit is heel interessant as jy 'n tradisionele Karoo huis wil ervaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich L
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Skoon en netjies, en alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joané L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joané L

Uitstekende diens!

Oulike en interessante klein plekkie wat maklik aan al ons behoeftes voorsien het. Wonderlike kommunikasie vanaf eienaar se kant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephen W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike Karoo-kuier.

Perfek. Meer kan mens nie vra nie. Veilig vir ons honde. Netjies binne en buite met al die toerusting wat nodig is. Goed ingerig vir 'load shedding'. Lekker atmosfeer. Gasheer is vriendelik en baie behulpsaam en vooraf kommunikasie het ons baie welkom laat voel. Ons kon voel ons is in die Karoo met al sy gasvryheid. Dankie, Carel, vir die braaihout en lekker braaiplek sowel as al die hulp na die tyd om 'n apteek in Graaff-Reinet te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Rustig en stil en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en alles wat jy nodig het.

Skoon, netjies. Alles wat jy nodig het. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerus met 'n lekker atmosfeer.

Die akkommodasie is goed en voldoende toegerus en baie skoon. Karel is 'n vriendelike gasheer wat ons gou alles gewys het wat nodig was om te weet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer gaan.

Sal weer hier oorslaap. Carel, baie dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter F
Saam met vriende

Geen probleme nie.

Baie lekker blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille O
Gesin met tieners

Klein juweel in Willowmore.

Net een nag oorgebly, maar alles wat ons nodig hehad het was daar. Mooi ingerig, gemaklik en vriendelike gasheer. Beddens baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Enkelreisiger

Gemaklik. Veilig. Gasvryheid uit die boonste rakke.

Carel as gasheer was onverbeterlik. Hy is 'n uitmuntende kommunikeerder en laat mens onmiddelik op gemak voel. Die kothuis was skoon, gerieflik en ek het baie veilig gevoel as enkeldame. Dis in die stiller deel van die dorp so mens kon rus na 'n lang rit. Ek beveel hierdie verblyf aan vir enige enkelpersone of groepe. Ek is baie tevrede met die diens wat ek gekry het. Welgedaan Carel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk U
Gesin met tieners

Lekker stop.

Nie van toepassing nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ripple B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ripple B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Plek is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania K

Uitstekende diens.

Van die oomblik wat ek vir my ouers plek bespreek het, het Carel my op hoogte gehou van reëlings, beurtkrag skedules, wat beskikbaar was en of my ouers veilig daar aangekom het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marije V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marije V
Gesin met klein kinders

Outentieke kothuis met baie mooi inrigting en voorsien alles.

Prettige gasheer en baie behulpsaam om klitser en pannekoekpan te voorsien on the spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H
Gesin met klein kinders

Kothuis vol karakter.

Karoos Cottage bied die perfekte blyplek vir 'n gesin met twee kinders. Carel is baie vriendelik en het aan alles gedink wat nodig is. Die plekkie is klein, maar vol karakter. Dit is ook lekker privaat. Bring net jou klere en kos en geniet die omgewing. Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Karoos Cottage & Studio se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie Werner. Ek hoop dit het goed gegaan met die Karoo to Coast.

Karoos Cottage & Studio
Antonie W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W
Saam met vriende

Perfekte naweekwegbreekbestemming. So rustig in die Karoo en omgewing.

Die cottage is pragtig binne en buite. Alles skoon en netjies, en al die klein luukshede ingesluit. Die eienaar, Carel, gee persoonlike aandag en het seker gemaak ons het alles wat ons benodig. Ons het lekker gebraai en lekker by kaggelvuur gesit en eet. Die blyplek is perfek, en ons sal definitief weer hier ontspan en oorbly. Kan dit waarlik aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great little cottage, private, affordable, clean and quaint.

Quaint little cottage with lots of character. Clean, private with all that you need for a comfortable stay with free Wi-Fi, flat screen TV and inside braai that actually work. We were pleasantly surprised at what we got for this affordable price. We will definitely be back and can highly recommend this little gem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wehmeyerstraat 78, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc51143c1e49dc177e191f0990b7dbb3fe063a5124bcb57e29cf3262cf67b9945a1e39681f80b5fc8945557c48a32f3c4a442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 78 Wehmeyer Street Willowmore 6445 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.29525083875 23.492976028242
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem