+45
Gastehuis in Oudtshoorn

Karoozin Village

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 105 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Lazelle L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Absolutely incredible. Michael and Este were amazing, I'm so thankful for the hospitality and care. We thoroughly enjoyed our stay at Karoozin, also the food was impeccable. Such an awesome and tranquil, yet vibey spot. They really perfected the balance with this place. It's a beautiful oasis.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner Abrham B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie lekker gewees, sien hulle weer volgende jaar. Dis was 'n baie lekker oornagplek, sal dit beslis weer gebruik maak daarvan en beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Rustig en veilig. Baie rustige plek, restaurant op erf 'n wenner.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suraya J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2026

Fantasties. Dit was baie aangenaam. Michael was baie vriendelik. Die kamer waar ons in gebly het, was baie netjies. Sal definitief dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette L
1 nag Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Pleasant. Laidback and charming. Friendly dogs, cats, and staff. Could do with a bit of TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik en netjies. Die verblyf was baie gerieflik en skoon. Ons het baie lekker geslaap, heerlik en gekuier. Die staf is baie vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was uitstekende waarde vir geld en ons sal weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie K
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Great, thank you. Great, thank you. I will recommend it to my family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Candice S
1 nag
5.0
Sep 2025

Relaxing. Dit was baie lekker. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was heerlik. Dit was 'n heerlike tyd. Alles was baie netjies en skoon. Hulle het regtig uit hulle pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die eienaars is 2 pragtige mense. Die kos by die restaurant was verruklik gewees. Ons wou nie gaan nie, ons het heerlik gebly. En natuurlik was Rosie en Fudge 'n hoogtepunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 105

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 610
per nag (plek vir 2)
Bespreek

64 Langenhoven Road, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed4fcdba61f12c779eced8bc9f9047363d6ee84a174c6df0939bd9a96f218a548389bbf43aa4144a3c35e68d5a31707bd6a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 2) 105 5 1 5 64 Langenhoven Road Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.605487153367 22.210684081614
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang