Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Karos Avontuurplaas

Kampeer/karavaan
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R323, Karos Avontuurplaas, Geelwal, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Karos Avontuurplaas is 'n prentjiemooi kampbestemming ongeveer 25 km vanaf Laingsburg wat 'n unieke ervaring in die hartjie van die Karoo bied. Die plaas is tussen die Klein Swartberge en die magtige Buffelsrivier en dié vallei is die ideale plek om te ontspan, speel en te kan kamp in rus en vrede.

Karos bied 4 staanplekke vir kamp waarvan 3 geskik is vir 6 gaste en een 4 gaste kan akkommodeer. Elke staanplek het braaigeriewe en toegang tot lopende water. Gaste deel die gebruik van ablusiegeriewe wat warmwaterstorte en toilette insluit. Die gemeenskaplike kombuis het 'n opwasbak vir skottelgoed en die kampeerterrein het sonkrag-aangedrewe ligte. Gratis WiFi is beskikbaar.

Aktiwiteite op die plaas sluit begeleide bergfietsroetes, voetslaanroetes, rotsklim, kajakvaarte, visvang en swem in. Gaste kan ook hul troeteldiere saambring.

Karos Avontuurplaas is naby 'n paar plekke wat gaste kan besoek insluitend Floriskraaldam, Vleiland, Seweweekspoort en die Anysberg. Die kampeerterrein is ook deel van die gewilde Klein Karoo Gravel Corridor-roete vir gaste wat die grond- en stofpaaie verkies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Karos Avontuurplaas
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Vivian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 1

Ligging

  • R323, Karos Avontuurplaas, Geelwal, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Karos Avontuurplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaap Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R323, Karos Avontuurplaas, Geelwal, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5e87007ee6d1712fee43a90d7e873783601b1d94016a5085855222ad1b1b790fef823a98659e70e9c71527250a9cca9a011?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 R323 Karos Avontuurplaas, Geelwal 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -33.314990430459 21.000217405748
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem