Kasi's Cabin
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathcart-straat 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kasi's Cabin is in die hartjie van Uniondale en bied 'n ontspannende en gerieflike wegbreek. Dit is ideaal vir sakereisigers of paartjies wat op soek is na rustige verblyf in 'n besige dorpie.
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, leefarea en kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. WiFi is beskikbaar.
Die leefarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Die aangrensende kombuisie het 'n ontbythoekie en is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Buite is daar 'n bekoorlike tuin wat rondom die huisie strek. Daar is ook braaigeriewe vir gaste wat graag buite wil eet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die eenheid is naby plaaslike winkels en restaurante en gaste kan Uniondale rustig verken. Natuurliefhebbers kan Die Fort Local Natuurreservaat besoek en gholfspelers kan 'n rondte gholf by die Uniondale Gholfklub speel.
Slaapplek
’n Bespreking by Kasi's Cabin sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Isak Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande op LekkeSlaap 7
Ligging
- Cathcart-straat 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Gaste dink Kasi's Cabin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cathcart-straat 3, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom