Kassiesbaai Cottage
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 31 Okt 2024.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kassiesbaai Cottage is 'n bekoorlike strandkothuis wat in die skilderagtige dorpie Kassiesbaai in Arniston geleë is. Dié kusdorpie is bekend vir sy witgekalkte huise met grasdakke, wat dit perfek maak vir gaste wat op soek is na 'n knus wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n klein etenstafel met stoele en die leefarea het 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n braaikamer met meubels en die skuifdeure lei na 'n stoep met 'n asemrowende see-uitsig. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Eve Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink Kassiesbaai Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: C3 Kassiesbaai Cottage, Kassiesbaai, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom