+47
Gastehuis in Windhoek

Kate's Nest Guesthouse

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Joey S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lekker geslaap. Net vir oornag bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joubert D
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustig en lekker. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Feb 2026

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joubert D
1 nag
4.6
Des 2025

Alles is in orde. Die lugverkoeling help baie. Ja, dit was my 3de keer daar. Ek en my ma slaap daar oor as ons sy mediese behandeling in die hoofstad moet ontvang.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Good location. Situated close to shops and a filling station. Easy to get to town. Room was clean. Bed was not too comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Monniek F
1 nag
4.4
Aug 2025

Good stay. Helpful, clean, can definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne L
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2024

Geskik net vir een nag oorslaap. Dit is nie geskik vir self-catering nie. Ek sal nie hierdie plek aanbeveel vir meer as net 'n vinnige oorslaap nie. Die ontvangs is formeel. Die "Swakopmund" kamer is toegerus met 'n dubbelbed, groterige kroegyskas en 'n ruim badkamer met groot bad en heerlike stort. Die "Luderitz" kamer is groot, maar het 2 enkelbeddens en 'n baie klein badkamer met stort sonder 'n stortgordyn. Die kamer was teleurstellend in vergelyking met die "Swakopmund" kamer, hoewel dit groter vertoon het met 'n mini-sitkamer. Parkering is veilig, maar op hierdie perseel is daar 'n community kombuis wat baie swak toegerus is. Die kastrolle het nie deksels nie en die 2-plaat gasstoof staan buite op die stoep. Die eetgerei en breekware is oud.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Barry D
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2024

Disappointed. Upon arrival, they struggled to find my online booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Petre T
1 nag Saam met vriende
1.6
Apr 2024

Ek het baie onrustig gevoel. Daar was baie geraas. In die badkamer was kakkerlakke en die onderste laken was duidelik nie vervang na 'n vorige besoek nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Ndahafa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 675
per nag, vir 2 mense
Bespreek

4 Aristotles Street, Academia, Windhoek, Khomas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8a5803d183c97547f4419ba112c305865b37bb0d61bb15da08538c20e3cbf9725cc264487928884d5550469551e3455aba4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 4 Aristotles Street Academia Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -22.597936833655 17.075176015732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang