Kathu Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kathu Lodge is sentraal geleë in 'n spogbuurt in Kathu tussen Kuruman en Upington geleë. Hierdie Noord-Kaapse gastehuis is bekend onder mynmaatskappye en -konsultante wat die ystererts- en mangaanmyne besoek. Toeriste wat graag 4x4-toere aanpak of hou van kamp sal ook baat vind by ons sentrale ligging onderweg na die Kalahari of Botswana. Ons bied ook besprekings op dieselfde dag aan reisigers op die N14, siende dat ons die ideale oornagplek tussen Gauteng en die Diamantkus/Weskus is.

Die verblyf word in 5 standaardkamers en 2 dubbelkamer-gesinseenhede aangebied. Gaste wat op pad is iewers heen kan ons maaltyd-pakkies of selfsorgverblyf geniet. Ons gesinseenhede het toegeruste kombuise en is perfek vir groot gesinne. Alle gaste het luukse en suite-badkamers, lugversorging, DStv, braaigeriewe en toegang tot die swembad en teetuin. Die lodge is troeteldiervriendelik, bied 'n plaaslike vervoerdiens, wasgoedgeriewe en parkeerplek op die perseel.

Bekende besienswaardighede in die area sluit die Kalahari Gholfklub met 'n gimnasium en verhitte swembad, die Wonderwerkgrot, Tswalo Wildreservaat, Molopo Natuurreservaat, die Kgalagadi Oorgrenspark en die Witsand Brullende Duine in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Drankies ingesluit
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kathu Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]