Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Katinka Self-catering

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 24 resensies vir Katinka Self-catering
Netheid
3.3/5
Diens
3.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
3.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Chadley Byron A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chadley Byron A
Gesin met klein kinders

Lekker rustig en veilig.

Ek sal weer van julle diens gebruik maak in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katinka Self-catering se terugvoer

Ons is bly om van diens te wees en sien uit na u terugkeer.

Katinka Self-catering
Jfh V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jfh V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Plaas nie-glybare matjie langs bed. Ek het gaste vir tee gehad en hul moes eie koppie saambring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katinka Self-catering se terugvoer

Hallo Jhf, dankie vir die resensie. Ons sal dit gebruik om Katinka te verbeter. In elke eenheid is daar net genoeg koppies ens. vir die hoeveelheid mense wat ons kan akkommodeer in die eenheid.

Katinka Self-catering
Kittie W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Kittie W
Saam met vriende

Vreeslik vuil!

Dit is die vuilste plek waarin ons probeer slaap het. Met die aankoms het die vrou die skuifdeur oopgemaak en 'n vrot walm het my gevang. Ek het maar gehoop dit sal weggaan as die deur en vensters oop is, maar dit was nie weg nie. Ons het al die vensters die hele nag oopgehou en probeer slaap, maar kon nie. Dit het bly stink en natuurlik het die muskiete jou ook bygekom. A.g.v. loadshedding het ons nie Vrydagaand al die vuil dadelik gesien nie, maar Saterdagoggend toe ons opstaan, het ons net besef ons kan nie vir 'n naweek daar bly nie. Veral nadat my skoonseun 1ste gaan stort het en die water in die stort soos 'n bad opgedam het, was dit die laaste strooi. Jy staan lekker in 'n dam water wat nie dreineer nie. En die spinnekoppe en spinnerakke en vuil vloere en mure. Nee, sies! Daardie plek sien ons nooit ooit weer nie. Dan reken die vrou wat seker die opsigter is, hulle het skoongemaak. Sy moet nog gaan leer wat skoonmaak is. Ek het foto's van die plek. Ons het in die Penguin probeer tuisgaan. Ek wag nog vir hulle om my breekskadedeposito van R1000 terug te betaal. Hulle wou eers R2 000 breekskadedeposito gehad het. Ons het nie eens hul breekware of iets gebruik nie. Ek het my eie saamgevat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A3 V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
A3 V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker dankie.

Ons het lekker geslaap en gebly. Was lekker, kan dalk investeer in gasstofie om koffiewater te kook. Eskom kortwiek alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddy G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddy G
Saam met vriende

Rustig.

Akkommodasie benodig opknapping. Eienaar is onvriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phoébe V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Phoébe V

It was accommodating, comfortable and relaxing.

Dealing with the website is always a pleasure, however it's not always the same when arriving at the destination and meeting an individual or owner. However one just makes the best of it. Others in the group thought a pop-in would have been welcomed to hear if everything's still okay but like I said we made the best and most of our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en in 'n stil omgewing.

Het verblyf baie geniet met gerieflike beddens, baie privaat. Vriendelike ontvangs van gasvrou en hulpvaardig waar moontlik, hou ons op hoogte in verband met kragonderbrekings. TV en Wifi is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sisanda M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sisanda M

Absolutely awesome, welcoming service.

I am very happy I decided to take a stay at Katinka Self-catering. WiFi, full package DStv, enough parking bay, it's peaceful and most of all had a nice braai place inside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Annette V
Gesin met klein kinders

Onvriendelike gasvrou. Het glad nie welkom gevoel nie.

Kombuisarea (eenplaatstofie en broodrooster vuil). Baie swak linne (lakens voel soos seil), geen tuin met 'n grasperk en bankie of ommuurde area soos aangedui op foto nie. Baie onveilig vir 'n 2-jarige peuter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie, baie klein kamers.

Gasvrou nie baie vriendelik, die badkamer is glad nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johannes W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die akkommodasie het voldoen aan ons behoefte. Ons het net 'n bed met 'n oornagfasiliteit gesoek. Ek sal dit nie aanbeveel vir vakansieverblyf nie.

Ons het die volle bedrag betaal met die bespreking. Tydens ons reis het ons 'n boodskap van die eienaar gekry dat ons 'n deposito van R500 vir moontlike breekskade moes betaal. Dis die eerste keer dat so iets van ons vereis word. Ek dink die eienaar moet die inligting op hul profiel aandui. Om ekstra oorbetalings tydens jou reis te doen is ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het niks nodig gehad nie.

Baie netjiese plekkie. Ek beveel Katinka Self-catering aan vir enige iemand wat 'n skoon, netjiese slaapplekkie wil hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katinka Self-catering se terugvoer

Dankie Anita vir jou resensie. Ek is bly om te sien jy het jou verblyf geniet. Vriendelike Groete, Katinka Self-Catering

Katinka Self-catering
Runel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Runel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustige buurt.

Die huis is netjies en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf, maar die afwerking soos verf en pleisterwerk kort aandag. Mens sukkel ook om die vensters oop en toe te maak. Die gras was lank en ou boumateriaal langs die huis lyk onnet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katinka Self-catering se terugvoer

Dankie Runel vir jou resensie. Ek is bly om te sien jy het die rustigheid van die area geniet. Jammer vir die ongerief rakende die bou materiale, ek sal u resensie gebruik om ons fasiliteite te verbeter.

Katinka Self-catering
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V
Gesin met klein kinders

Very nice.

Stay was nice quiet and relaxing safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Willem B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die basiese goed is daar, maar is 'n mengelmoes van breekware. Die plek kort opknapping.

Die huis kort instandhouding en die buite-area is nie skoon nie. Die ddame het aangedui dat hulle beplan om nuwe heining en hek voor op te sit. Buite asblik en 'n kraan buite sal ook help. Plek is baie onpersoonlik en laat jou nie dink aan 'n huis by die see nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carmen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker plek.

Lekker naby die see en rustige plek. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katinka Self-catering se terugvoer

Dear Patrick
Thank you for your review, we will use it to improve our facilities and service.
Kind regards
Katinka Selfcatering

Katinka Self-catering
Lee S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lee S
Gesin met klein kinders

Sufficient.

The best thing about this place was the bathtub and the friendly neighbour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë naby die see.

Kamer is klein maar gerieflik en netjies. Ons wou net slaapplek hê en is as kampeerders gewoond aan funksionering in klein spasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paiter B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paiter B
Gesin met tieners

Baie lekker en gerieflik ingerig. Lieflike ligging en vriendelike gasvrou. Oor algemeen baie goeie herinneringe!

Enigste kritiek is die feit dat die gras nie gesny was nie en onnet tuin. Dan sou ons graag ons eie braaigeriewe wou gehad het, maar het sommer self 'n klein braai gekoop. Dit was heerlik om in aand op die stoep te sit en braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruce H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce H
Enkelreisiger

I had the Oyster Room which was adequate for my needs but I spent most of my time with my daughter and family 15 min. walking distance away.

Upside: Conveniently located for my needs. Clean towels and linen timeously provided. Downside: Dishwashing facilities inadequate. Only handbasin and 2 plastic basins provided. No opening window, just the sliding door at entrance for ventilation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Katinka Self-catering se terugvoer

Dear Bruce. Thank you for your review. We will use your feedback to improve our facilities.

Katinka Self-catering
Yvonne Wilmans W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne Wilmans W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige verblyf.

Die plek was skoon, gemaklik en veilig. Het die stilte baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frik S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Frik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hermanus is pragtig.

Onveilige parkeerplek, bed en beddegoed uitstekend, kombuis en badkamer is nie op standaard nie, geen warm water in die kombuis nie. Geen spieëls vir vrouens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R725
R725 R616
per nag, vir 2 mense
Vanaf R725
R725 R616
per nag, vir 2 mense
Vanaf R725
R725 R616
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stormvoel-singel 35, Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bc53a7239e681def99b71d73c02bb670807ec274b01ac7982cf0bad5e8000a969259cb3c98bb3d74102c2e9a9b66c40d070?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R725 nouVanaf R616 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 35 Stormvoël Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41437363824 19.163420419643