Kaya KaBush
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruis-weg 1399, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kaya KaBush is in 'n wildslodge in die hartjie van Marlothpark, langs die wêreldbekende Krugerwildtuin. Kaya KaBush bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, wat ideaal is vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na bosveldverblyf.
Verblyf word in 2 aparte huise gebied wat slaapplek bied aan 4 of 6 gaste. Die huis beskik oor óf 3 slaapkamers en 3 badkamers óf 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort en 'n bad óf slegs 'n stort.
Elke eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die leefareas het 'n TV en gemaklike sitplek wat na 'n onderdakstoep lei.
Die huise het elk 'n privaat swembad, 'n boma, 'n braai-area, buitesitplek, gratis WiFi en 'n omsetter om die ligte, waaiers, TV en yskas-vrieskas vir 3 uur tydens beurtkrag aan te hou.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ligging
- Volstruis-weg 1399, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Volstruis-weg 1399, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom