Kaya Selati
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selati-straat 38, Carletonville, 2499, Gauteng
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kaya Selati is in die dorpie Carletonville in Gauteng geleë.
Dié gastehuis bied verblyf in 6 individueel versierde kamers. Die kamers is gemeubileer met enkel-, dubbel- of koningingrootte-beddens. Elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braai-area. Ontbyt is beskikbaar en moet vooraf gereël word. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is beskikbaar.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die Abe Bailey Natuurreservaat en Goldfields West Gholfklub in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Denis Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Selati-straat 38, Carletonville, 2499, Gauteng
- Gaste dink Kaya Selati het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selati-straat 38, Carletonville, 2499, Gauteng