Kaya Sheila Cottage

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kaya Sheila Cottage is in die hartjie van Gordonsbaai en het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike selfsorgvakansie.

Die enkelwoonstel het slaapplek vir 2 tot 3 gaste terwyl die tweeslaapkamer-eenheid slaapplek vir 4 gaste het.

Die perseel is langs die paadjie wat na die strand lei.

Dit is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels, die strand en ander besienswaardighede in die omtrek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kaya Sheila Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za