Kaya Sheila Cottage
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Miller Street, Gordon's Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kaya Sheila Cottage is in die hartjie van Gordonsbaai en het alles wat jy nodig het vir 'n heerlike selfsorgvakansie.
Die enkelwoonstel het slaapplek vir 2 tot 3 gaste terwyl die tweeslaapkamer-eenheid slaapplek vir 4 gaste het.
Die perseel is langs die paadjie wat na die strand lei.
Dit is naby verskeie restaurante, kroeë, winkels, die strand en ander besienswaardighede in die omtrek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 48 Miller Street, Gordon's Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink Kaya Sheila Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
48 Miller Street, Gordon's Bay, Cape Town, 7151, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang