Kayleeway Apartment 1
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Apartment 1, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kayleeway Apartment 1 bied gerieflike selfsorgverblyf in Bantrybaai in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel met slaapplek vir 4 gaste. Die woonstel is in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede beskik.
Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Daar is lugversorging met verkoelings- en verhittingsverstellings in die leefarea en in albei slaapkamers. Linne en bad- en strandhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus en tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër is ook beskikbaar. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis vinnige internet is word ook voorsien.
Die woonstelgebou bied 24 uur-sekuriteit en het geslotekringtelevisie en elektroniese sleutelboksies by die deure. Die woonstel het ook sy eie parkeerplek.
Die woonstelgebou is sentraal op die grens van Seepunt en Bantrybaai geleë, net 300 m van die Seepunt-promenade af. Dit is naby verskeie top-restaurante, koffiewinkels en geriefswinkels.
Slaapplek
’n Bespreking by Kayleeway Apartment 1 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Barbara-Ann Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 25
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Queens-weg 26A, Kayleeway Apartment 1, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Kayleeway Apartment 1 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Apartment 1, Bantry Bay, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom