LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kayleeway Apartment 5 | LekkeSlaap
+33

Kayleeway Apartment 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 5, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 470 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Kayleeway Apartment 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in Bantrybaai in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede beskik en maklike toegang tot winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede bied.

Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir altesaam 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltebeddegoed, -linne, -bad- en strandhanddoeke, asook toiletware word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n Nespresso-koffiemasjien toegerus en tee, koffie, melk en suiker word met aankoms voorsien.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis vinnige WiFi word ook voorsien.

Die woonstelgebou bied 24 uur-sekuriteit en het geslotekringtelevisie en elektroniese sleutelboksies by die deure. Die woonstel het ook sy eie parkeerplek.

Die woonstelgebou is sentraal geleë op die grens van Seepunt en Bantrybaai, net 'n kort entjie se stap van die Seepunt-promenade af. Dit bied maklike toegang tot verskeie top-restaurante, koffiewinkels en geriefswinkels en is ideaal vir gesinne en vir sakereisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by Kayleeway Apartment 5 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 5, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 5, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6c1edabc38b82bc4419e94b682be55d332d896460e7fc9473a434aacb2edf2f2c860f6630994143e4a0f24430bb4600c2ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470  per nag(plek vir 4) 26A Queens Road Kayleeway Apartment 5 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!