LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kayleeway Apartment 6 | LekkeSlaap
+28

Kayleeway Apartment 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Apartment 6, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 470 per nag(plek vir 4)

Beskrywing

Kayleeway Apartment 6 is in Bantrybaai in 'n boetiek-woonstelblok wat oor 11 moderne eenhede beskik. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel het lugversorging en 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne, beddegoed, strand- en badhanddoeke en toiletware word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien met 'n tuimeldroër-funksie, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus. Tee-en koffiemaakgeriewe word met aankoms voorsien.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis optiesevesel-WiFi word voorsien.

Die woonstelgebou bied 24 uur-sekuriteit en het geslotekringtelevisie en elektroniese sleutelboksies by die deure. Die woonstel het ook sy eie parkeerplek.

Die woonstelgebou is sentraal geleë op die grens van Seepunt en Bantrybaai, net 'n entjie se stap van die Seepunt-promenade af. Dit bied maklike toegang tot verskeie top-restaurante, koffiewinkels en geriefswinkels. Die woonstel is ideaal vir gesinne en sakereisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by Kayleeway Apartment 6 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kayleeway Apartment 6
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Queens-weg 26A, Kayleeway Apartment 6, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kayleeway Apartment 6 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 470
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Apartment 6, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9dfe39db2513e2beb2160369ea94f667d638c67b6ae23ee5fa9cdb932d2b1e88cd61b411d5dce89a705c824f002f9d0f698?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 470  per nag(plek vir 4) 3 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 6 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!