Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayleeway Apartment 7

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Barbara-Ann Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 25

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Kayleeway Apartment 7
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Madele V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madele V
Saam met vriende

Goeie sekuriteit en lekker om binne te kan parkeer.

Nommer 7 is fantasties as jy gekry het wat jy vir geboek het! Het spesifiek vir no 7 gevra aangesien ek voorheen daar gebly het. Groot was my teleurstelling toe ek no 1 as blyplek kry. Die persoon wat my ingeboek het was "verbaas" dat ek in die verkeerde eenheid geplaas is. Eers nadat ek die bewyse vir hom aangestuur het dat ek by no 7 moes wees, het hy omverskoning gevra. 2de aksieplan was dat ek die volgende middag in no 7 kon intrek. Was die spesifieke dag uit na Franschhoek en het eers later teruggekom, so die skuif het regtig nie gehelp nie. Wat 'n lekker blynaweek moes wees is bederf deur grondvloer waar mens nie regtig deure kon oopmaak op die straat nie, want dan moet jy heeltyd in die sitkamer sit. Hoofslaapkamerdeur maak op die stoep oop, so daar is dan ook geen privaatheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ncebakazi N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ncebakazi N
Saam met vriende

Very beautiful place to be staying in. It has has everything an apartment should have.

We arrived on the 22/09/2023 and checked out on the 25th. This apartment is so clean, with very nice modern furniture. Everything is top tier and the host understands everything about hospitality. I really have no complaints.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marene V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V
Gesin met tieners

Goed toegerus, baie netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel.

Die plek was smaakvol en volledig toegerus met besondere aandag aan detail. Dit is veilig en goed geleë. Klein ekstras soos eetgoed, koffie ens. was 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reon C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon C
Gesin met klein kinders

Ongelooflike.

Ons nuwe blyplek in die Kaap, baie moderne eenheid stapafstand van die see. Diens met aankoms was puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queens-weg 26A, Kayleeway Woonstel 7, Bantrybaai, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAad49bad758cf9fed3495b4eafa639f61dada389e1d34a386e0e7813017a867899ca121515de8923f2ddc8d7bc98cf8c1c3c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 26A Queens Road Kayleeway Apartment 7 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9236672 18.3809725
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem