Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kay's Sleep Inn

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olive Schreiner-straat 46, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Kay's Sleep Inn is ’n selfsorgwoonstel op die gasheer se eiendom in Parow-Noord in Kaapstad. Hierdie eiendom is die ideale basis om die besienswaardighede en geriewe in die stad se Noordelike Voorstede te verken.

Die woonstel het ’n privaat ingang en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en daar is ’n dubbelslaapbank in die sitarea. Die gedeelde badkamer het ’n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ’n oopplan-kombuis wat met ’n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en sekere breekware en eetgerei toegerus is.

Die eenheid het ook ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Gaste kan die gasheer se swembad gebruik en daar is braaigeriewe buite die eenheid. Daar is veilige parkeerplek vir 1 motor op die perseel.

Kay's Sleep Inn is ook naby restaurante, winkels, Parow-gholfklub, 14 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en Lagoon-strand en ongeveer 18,5 km vanaf Kaapstad se middestad.

Slaapplek

’n Bespreking by Kay's Sleep Inn sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir Kay's Sleep Inn
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Olive Schreiner-straat 46, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kay's Sleep Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olive Schreiner-straat 46, Parow-Noord, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b55dd81d0ccfedf36c1b4fe78cc31b0fe8a098526b7e99e8fb59c67c60d6ed283ed0a4e31de5f0d8922e01271405ab344c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 46 Olive Schreiner Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8865266 18.5870865