Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kayser's Beach Holiday Apartment

Selfsorg
Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 17 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 450, Buffalo City, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kayser's Beach Holiday Apartment is 'n selfsorgwoonstel met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Buffalo City. Dit is die ideale opsie vir 'n kusvakansie aangesien dit stapafstand van die strand is.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye saam kan nuttig. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slaapbank en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdak-houtdek met 'n buitetafel en braaigeriewe. Die dek bied 'n uitsig oor die see in die verte en is die ideale plekkie vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Kayser's Beach Holiday Apartment sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Kayser's Beach Holiday Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Richard Peter Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 12

Ligging

  • Penguin Place 450, Buffalo City, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kayser's Beach Holiday Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Buffelstad Oos-Kaap
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 5)
Vanaf R800
R800 R680
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Penguin Place 450, Buffalo City, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47bdc514e77f8fda5346d455329a3428b243e3433c66c8d4838b4b8a04d50d090660b32589e77c08ad495f7f4ba56334f9c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 450 Penguin Place Buffalo City 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -33.204293993485 27.610726188499
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem