Kei Rocks

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Kei Rocks is 'n selfsorgdupleks in Keimond aan die oewer van die Groot-Keirivier. Dis ideaal vir 'n gesin of 'n paartjie wat op soek is na 'n lekker wegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 10 en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede kamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Dié kamers is op die boonste verdieping en albei het balkonne met see-uitsigte. Een van dié badkamers is nuut oorgedoen. Die derde kamer op die onderste verdieping het 'n 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die vierde kamer op die onderste verdieping het 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer. Die vyfde kamer op die boonste verdieping het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat nuut oorgedoen is..

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel vir 12. Die leefarea het lei na 'n stoep met 'n see-uitsig.

Die leefarea en een van die hoofslaapkamers op die boonste verdieping het elkeen 'n TV met DStv en 'n Explora-dekodeerder.

Daar is ook 'n binnebraai-area, bordspeletjies en boeke. Die woonstel is naby die strand en die stoep het 'n etenstafel met sitplek vir 10.

Parkeerplek is in 2 toesluit-motorhuise beskikbaar en daar is ook ekstra parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Kei Rocks sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Kei Rocks gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 450 per nag (vir 10 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za