Kei Sands Resort 18
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-rylaan, Kei Sands Resort 18, Keimond, 5260, Oos-Kaap
-
Vanaf
R1 100R880 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kei Sands Resort 18 bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, Keimond in die Oos-Kaap en is die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers en visvangentoesiaste, weg van die stad se gedruis.
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n aparte badkamer wat 'n stort en bad het. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers lei na 'n leefarea met 'n kombuis en sitarea.
Die kombuis is volledig met 'n stoof, kookblad, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n driesitplek-etenstafel en nog sitplek voor 'n TV. Die leefarea lei na 'n balkon met buitesitplek en 'n draagbare braai waarby gaste lieflike see-uitsigte kan bewonder.
Gaste het toegang tot 'n swembad, buitebraaiplekke en 'n lieflike houtdek. Gaste kan 'n stel trappies neem tot op die strand en die eenheid is naby die plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Chrisna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Neptune-rylaan, Kei Sands Resort 18, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Gaste dink Kei Sands Resort 18 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Neptune-rylaan, Kei Sands Resort 18, Keimond, 5260, Oos-Kaap