LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+23
Selfsorg in Caledon

Kemi Country House

8 gaste

4 slaapkamers

4 beddens

3 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 4 Olienhout Laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kemi Country House is 'n selfsorgvakansiehuis in Caledon in die Wes-Kaap. Hierdie eiendom is ideaal vir vriende en familie wat op soek is na 'n gerieflike huis as 'n basis vanwaar hulle hul vakansie kan geniet.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer met 'n koningingrootte-bed ingerig is. Albei hierdie kamers het toegang tot hul eie en suite-badkamer wat met 'n stort, wasbak en toilet toegerus is. Die derde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde badkamer word gedeel en beskik oor 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n braaikamer met 'n etenstafel en binnebraai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n kaggel, asook parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Francois S
Saam met vriende
5.0
One word: wonderful. This place is cozy and has an open feel to it, well equipped with everything you would need for a self-catering ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2026
William W
Gesin met klein kinders
5.0
Great family home. Ons het met ons 2 klein dogters (9 maande) met ouma en oupa daar gebly en die huis is baie ruim! Dit voel soos 'n home away from ho...
Sien meer
Sep 2026
Martina V
5.0
Just what we needed. Homey, great entertainment area & comfortable! It was perfect for our group of 8 adults!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Bernhard M
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. My wife and I stayed with 3 grandchildren (4-10 years) and our granddaughter and son for 3 nights, attending a wedding in 'D...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Nicole B
Saam met vriende
5.0
Kemi Country House was perfect for our wedding trip! Comfortable, well-equipped. We had an amazing stay at Kemi Country House in Caledo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Olienhout Laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kemi Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 700
per nag (plek vir 8)
Bespreek

4 Olienhout Laan, Caledon, 7230, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd521fd99c40308c3ee66949f89abe2f07a9d96ca61c8d31dd9953c2a449cb158b776475b964dd3a746a4489dd5b7be5a4834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 17 5 1 5 4 Olienhout Laan Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.231487555672 19.419606726158
Soek in 'n groter streek