LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kenhardt Hotel | LekkeSlaap
+25

Kenhardt Hotel

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1074, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R680 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kenhardt Hotel is op die R27 geleë, halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad. Die hotel streef daarna om ware plattelandse gasvryheid en tuisgekookte maaltye aan gaste te bied.

Daar is 'n verskeidenheid hotelkamers en selfsorg-eenhede om van te kies. Elke hotelkamer is ingerig met lugversorging, 'n en suite-badkamer en sekere DStv-kanale (hotelpakket). Die selfsorg-eenhede het kombuisies met yskaste en dis ideaal vir 'n klein gesin of vir 'n effens langer verblyftydperk.

Op die perseel is daar ook 'n à la carte-restaurant, 'n swembad, 'n kampeerterrein en veilige parkeerplek.

Die Kokerboom Woud is die ideale plek vir voetslaan. Hier kan jy gaan stap deur die woud met 4000 tot 5000 bome en werklik hul natuurlike prag waardeer. Kenhardt mag dalk klein wees, maar ons is beslis nie onbelangrik nie! Die sier en prag van die omgewing maak dit 'n baie gewilde vakansie-bestemming vir menigte mense.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 19 resensies vir Kenhardt Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Hoofstraat 1074, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kenhardt Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R680
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1074, Kenhardt, 8900, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YTU3MGI0LWJlYjEtNDU0My1iMDE4LTI5OGVmYWFmYTY5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R680  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 1074 Main street Kenhardt 8900 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.34792671956 21.151760816574
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!